Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi Bly

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooi Bly is 'n klein wynlandgoed in familiebesit wat teen die Du Toitberghange geleë is, wat oor die Paarlvallei uitkyk en bied selfsorgverblyf in unieke grasdakkothuise.

Mooi Bly Landgoed beskik oor 6 kothuise. Elke kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n TV met Open View HD, privaat patio en braaigeriewe. Gaste kan ook gebruik maak van 'n swembad, gevul met vars bergwater.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi in die kothuise. Neem asseblief kennis dat ons op 'n plaas is en dat Wi-Fi beperk is en weer afhang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Elsje K
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel. Heerlik gebly, baie rustig en die mooiste sonsondergange!
Aug 2024
Dena L
Saam met lewensmaat
5.0
Secluded serenity: a tranquil retreat at Merlot Cottage. What a charming and impeccably furnished cottage! Its secluded location, overl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Hesta L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plaas atmosfeer. Uitstekende waarde. Het baie lekker gebly. So rustig en het die swembad baie geniet. Sal beslis weer bespreek. gaan uit haar ...
Sien meer
Jan 2024
J-j P
Saam met vriende
5.0
Ons was 'n gesin van 4 wat by Mooi Bly gebly het, daar was meer as genoeg spasie. Perfekte sentrale ligging sou jy kies om ander dorpies te besoek, ve...
Sien meer
Des 2023
Henk B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal Mooi Bly beslis aanbeveel. Ons het ons verblyf geniet en is vriendelik ontvang. Ons sal Mooi Bly vir enige reisende gesin aanbeveel. Die swemb...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

liesbeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooi Bly het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1feb17f0786789f963afe908016206704d6cd877ebf40a7cefabfbffb649894b795ddb206e2dbd90300d226078b3a2af0e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Kleinbosch Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687358020819 19.021419437671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang