Mooi Hill
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooi Hill, Hidcote-weg, 13 km vanaf Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mooi Hill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis op 'n plot wat 'n uitsig op die omliggende heuwels, oor die plase en damme, met Giant's Castle in die agtergrond bied. Die perseel is sowat 13 km buite Moorivier en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek op die Midlands Meander.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met pragtige uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad. Dié slaapkamer het 'n kinderkamer met 'n stapelbed langsaan wat van nóg 'n badkamer gebruik maak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis is ideaal vir paartjies en gesinne.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, toegerus en daar is 'n etenstafel en stoele. Die huis het 'n mooi, groot stoep met 'n pizza-oond en braaigeriewe.
Diegene wat van stap, draf of fietsry hou, sal verskeie pragtige roetes in die area vind. Die perseel is sowat 3 km van die N3 af en is die ideale stopplek. Daar is ook trou- en konferensiegeriewe in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jess Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mooi Hill, Hidcote-weg, 13 km vanaf Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mooi Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mooi River Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooi Hill, Hidcote-weg, 13 km vanaf Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang