Mooi River Luxury
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mooi River Luxury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne plaashuis met 'n swembad wat op 'n 5-hektaar eiendom langs die Mooirivier geleë is. Daar is 'n paadjie na die rivier wat net 200 m van die huis af is.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir tot 10 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 dubbelbeddens. Bad- en stortgeriewe word voorsien.
Die kombuis is met 'n diepvrieskas, yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus en basiese speserye word voorsien. Die kombuis het 'n aparte opwasarea met 'n opwasbak. Daar is draagbare braaigeriewe.
Ekstra geriewe sluit 'n Bluetooth-musiekstelsel, DStv, Netflix en gratis WiFi in. Daar is 'n kaggel, gasverwarmers en waaiverwarmers vir die koue winterasande en al die beddens het elektriese komberse om te verseker dat gaste snoesig slaap.
Handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Daar is 'n kragopwekker en -omskakelaar om te verseker dat die TV en WiFi altyd tydens beurtkrag beskikbaar is en daar is 'n gasoond.
Parkeerplek is beskikbaar vir 5 motors in die veilige oprit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mooi River Luxury het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mooi River Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang