Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi River Luxury

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mooi River Luxury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne plaashuis met 'n swembad, geleë op 'n 5-akker eiendom wat aan die Mooirivier grens. Daar is 'n groot paadjie wat na die rivier lei wat 200 m se stap van die huis af is.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 10 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 dubbelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n kisvrieskas, yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, asook basiese kookspeserye. Die kombuis het 'n aparte opwaskamer met 'n wasbak. Daar is draagbare braaigeriewe vir diegene wat wil braai.

Bykomende kenmerke sluit in 'n Bluetooth-musiekstelsel om aan te koppel, DStv-toegang, Netflix en gratis WiFi. Vir daardie koue winteraande is daar 'n kaggel, gasverwarmer en verwarmerwaaiers, en al die beddens het dubbelbeheer elektriese komberse om te hou warm.

Handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. 'n Omskakelaar verseker dat die TV en Wi-Fi altyd beskikbaar is tydens beurtkrag, en daar is 'n gasoond om kookbehoeftes te bedien.

Parkeerplek is beskikbaar vir 5 motors in die veilige oprit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mooi River Luxury het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c99dc42d6f5a636371e999ac4bddf654c190fbeb7be530d55b86d2a90f4ee0c321abf3cf1db92018adce650092d7ae02ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 1 Circle Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.226628764046 29.994948123882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang