Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi Uitsig Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wiehann M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Plekkie is mooi en gemaklik met 'n great view. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal beslis weer kom kuier, die keer definitief langer. Wat 'n verrassing. Lieflike, skoon en rustige plek. Bonus is die uitsig. Dankie dat ons daar kon oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike oornag-verblyf. Gerieflik naby een van Wellington se gewilde trou venues. Ons was vriendelik ontvang en die kamer was pragtig netjies. Die uitsig is ook asemrowend! Dankie vir 'n heerlike kuier, volgende keer bly ons langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

2 nights. Very pleasant, clean and effective.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elroy J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

'n Plek waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan. Ek en my vriend het die naweek by Mooi Uitsig geniet. Veilige skoon omgewing. Eerste van vele besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable, peaceful. Amazing hosts. It was super. Pity we had a short stay. Will definitely book again and use all the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ek is baie gelukkig! Dit was baie netjies en skoon. Eienaars baie behulpsaam. En ek kon my 4 been kind saam bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We will definitely be returning! We booked very last minute yet we felt so welcome and wanted. The place was clean and the owners went out of their way to make us feel at home. By the way, the booking agent was largely responsible and helped us greatly to get this wonderful spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, vriendelike diens, baie hulpvaardig, netjies, waarde vir geld. Vreeslik lekker, baie hulpvaardig, kon ons tot help met een van ons waentjies se wiele wat probleme gegee het. Sal hul vir seker weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pragtig and baie lekker! Loved the place and great price for great value. Will stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anzaria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Malmesbury-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1862acdbfbba27bf60ba0de1be83ea9c6f1a95629277ac6a96db4226add75c74e56c8679538e686638e37579fe987868d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 R45/Malmesbury Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.654717817094 18.961136367281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang