Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi Uitsig Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Malmesbury-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mooi Uitsig Lodge is op 'n skilderagtige plaas 8 km vanaf Paarl en 5 km vanaf Wellington. Hierdie bekoorlike gastehuis bied 'n rustige wegbreek op die platteland.

Daar is 'n verskeidenheid kamers met gemaklike beddens en privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Al die kamers het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ketel, hangkas, stoel en 'n werkspasie. Linne, handdoeke en toiletware word ook voorsien.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Die verblyf is langs die Bergrivier en is die ideale plek om wynplase, restaurante en trekpleisters te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wiehann M
Saam met vriende
5.0
Plekkie is mooi en gemaklik met 'n great view. Sien sterre.
Aug 2024
Chris N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer kom kuier, die keer definitief langer. Wat 'n verrassing. Lieflike, skoon en rustige plek. Bonus is die uitsig. Dankie dat ons daar ko...
Sien meer
Jul 2024
Bea P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag-verblyf. Gerieflik naby een van Wellington se gewilde trou venues. Ons was vriendelik ontvang en die kamer was pragtig netjies. Die ui...
Sien meer
Apr 2024
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
2 nights. Very pleasant, clean and effective.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Elroy J
Saam met vriende
5.0
'n Plek waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan. Ek en my vriend het die naweek by Mooi Uitsig geniet. Veilige skoon omgewing. Eerste van vele besoe...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anzaria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R45/Malmesbury-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooi Uitsig Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Malmesbury-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1862acdbfbba27bf60ba0de1be83ea9c6f1a95629277ac6a96db4226add75c74e56c8679538e686638e37579fe987868d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 R45/Malmesbury Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.654717817094 18.961136367281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang