Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MooiBerge Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Pleasant farm getaway. Great place to go to relax, very friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andy W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2020

Baie rustig gekuier. Ons het baie lekker en rustig gekuier op die Mooiberge Selfsorgplaas. Gasvryheid van die hoogste gehalte en baie interessant om te weet hoe alles op die plaas werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graeme M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Baie gemaklik en skoon. MooiBerge is 'n pragtige plaas. Het lekker gekuier en deur die koejawelboorde gestap. Het die diere gevoer (bees, skaap, eende en hoenders). Ons 9 maande dogtertjie het dit baie geniet en dit was gemaklik met haar. Ons het koejawels gepluk. Die tannie en oom is baie behulpsaam en vriendelik. Was 'n great naweek. Sal weer MooiBerge besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nonnie
MooiBerge Selfsorg
Dankie dat julle MooiBerge gekies het vir jul naweek wegbreek. Dit was lekker om jul daar te hê, en ons mooi met jul te deel. Groete, Tannie Nonnie en Oom Edward

Elsa J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Rustig, netjies en in die natuur. Ons het ons verblyf baie geniet. Nonnie was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nonnie
MooiBerge Selfsorg
goeiedag Elsa, Baie dankie dat jul MooiBerge gekies het om te bly. Volgende keer moet jul in die oes seisoen kom as jul van koejawels hou. MooiBerge Groete Nonnie

Tina D
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Rustig en baie netjies geriewe. Die Oom en Tannie was baie vriendelik en ons sal enige tyd weer hierheen gaan. Die tuisgemaakte heuning wat te koop is maak dit net nog meer eg Suid Afrikaans. Die huisie self is baie gerieflik met lugverkoelers vir die warm Porterville-dae. Eie braaigeriewe en die tjoepstil donker nagte is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nonnie
MooiBerge Selfsorg
Hi Tina, dit was lekker om jul hier te kon hê al was dit bietjie warm. Groete, MooiBerge Selfsorg Nonnie.

Mario V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Wonderlike ervaring en heerlik rustig! Ons was aangenaam verras met die omgewing. Plaas en eindelose uitsigte aan die een kant en berge aan die ander kant. Die gasheer en gasvrou is wonderlik en baie vriendelik, asook behulpsaam en ons het pret gehad met skape aanjaag en hanslammers melk gee. Die lekkerte was toe ons kon vrugte pluk in die boorde - koejawels was volop en ons het alreeds ingelê. Dit was 'n ervaring wat ons altyd sal bybly en ons gaan beslis weer soontoe. Beslis kindervriendelik. My 10 jarige dogter het 'n absolute fees gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nonnie
MooiBerge Selfsorg
Hi Mario en gesin, Dit was wonderlik om jul hier te hê, en lekker om te kon sien dat jul die plaas aktiwiteite geniet. Groete aan die gesin. MooiBerge Selfsorg Nonnie

Christeen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Netjies en skoon en geleë teen die mooi berge met die mooiste uitsig. Mooiberge sal ons beslis weer sien! Uitstekende diens en beautiful plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nonnie
MooiBerge Selfsorg
Hi Christeen, Was lekker om ons mooi met jul te deel. T Nonnie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9a751933ae294075b649c1772cc98bdbedc5dae641997db6a2e781b7f4752c20eda0e16ca7ffff9cabd7cbde991b424c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Farm Mooiberge Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060833333333 19.033888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang