Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MooiBerge Selfsorg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir MooiBerge Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christian M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian M

Pleasant farm getaway.

Great place to go to relax, very friendly owners.

Andy W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy W

Baie rustig gekuier.

Ons het baie lekker en rustig gekuier op die Mooiberge Selfsorgplaas. Gasvryheid van die hoogste gehalte en baie interessant om te weet hoe alles op die plaas werk.

Graeme M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M

Baie gemaklik en skoon.

MooiBerge is 'n pragtige plaas. Het lekker gekuier en deur die koejawelboorde gestap. Het die diere gevoer (bees, skaap, eende en hoenders). Ons 9 maande dogtertjie het dit baie geniet en dit was gemaklik met haar. Ons het koejawels gepluk. Die tannie en oom is baie behulpsaam en vriendelik. Was 'n great naweek. Sal weer MooiBerge besoek.

MooiBerge Selfsorg se terugvoer

Dankie dat julle MooiBerge gekies het vir jul naweek wegbreek. Dit was lekker om jul daar te hê, en ons mooi met jul te deel.
Groete,
Tannie Nonnie en Oom Edward

MooiBerge Selfsorg
Elsa J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J

Rustig, netjies en in die natuur.

Ons het ons verblyf baie geniet. Nonnie was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer daar bespreek.

MooiBerge Selfsorg se terugvoer

goeiedag Elsa,

Baie dankie dat jul MooiBerge gekies het om te bly. Volgende keer moet jul in die oes seisoen kom as jul van koejawels hou.

MooiBerge Groete
Nonnie

MooiBerge Selfsorg
Tina D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Rustig en baie netjies geriewe.

Die Oom en Tannie was baie vriendelik en ons sal enige tyd weer hierheen gaan. Die tuisgemaakte heuning wat te koop is maak dit net nog meer eg Suid Afrikaans. Die huisie self is baie gerieflik met lugverkoelers vir die warm Porterville-dae. Eie braaigeriewe en die tjoepstil donker nagte is asemrowend.

MooiBerge Selfsorg se terugvoer

Hi Tina, dit was lekker om jul hier te kon hê al was dit bietjie warm.

Groete,
MooiBerge Selfsorg
Nonnie.

MooiBerge Selfsorg
Mario V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V

Wonderlike ervaring en heerlik rustig!

Ons was aangenaam verras met die omgewing. Plaas en eindelose uitsigte aan die een kant en berge aan die ander kant. Die gasheer en gasvrou is wonderlik en baie vriendelik, asook behulpsaam en ons het pret gehad met skape aanjaag en hanslammers melk gee. Die lekkerte was toe ons kon vrugte pluk in die boorde - koejawels was volop en ons het alreeds ingelê. Dit was 'n ervaring wat ons altyd sal bybly en ons gaan beslis weer soontoe. Beslis kindervriendelik. My 10 jarige dogter het 'n absolute fees gehad.

MooiBerge Selfsorg se terugvoer

Hi Mario en gesin,

Dit was wonderlik om jul hier te hê, en lekker om te kon sien dat jul die plaas aktiwiteite geniet.

Groete aan die gesin.
MooiBerge Selfsorg
Nonnie

MooiBerge Selfsorg
Christeen D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeen D

Netjies en skoon en geleë teen die mooi berge met die mooiste uitsig.

Mooiberge sal ons beslis weer sien! Uitstekende diens en beautiful plek!

MooiBerge Selfsorg se terugvoer

Hi Christeen,
Was lekker om ons mooi met jul te deel.
T Nonnie

MooiBerge Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9a751933ae294075b649c1772cc98bdbedc5dae641997db6a2e781b7f4752c20eda0e16ca7ffff9cabd7cbde991b424c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Farm Mooiberge Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060833333333 19.033888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang