Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MooiBerge Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

MooiBerge Selfsorg bied selfsorgverblyf vir 4 mense, net 9,6 km vanaf Porterville, aan die voet van die Olifantshoekberge.

Die huis is apart en privaat geleë en het 2 slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Daar is ook 'n futon in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond. Tee, koffie en melk word met aankoms voorsien vir die begin van jou verblyf.

Gaste kan hul maaltye by die eetarea geniet, of hulle kan ontspan in die sitkamer wat ook 'n ingeboude braai-area het. Buitelugbraaigeriewe is ook beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kom geniet die rus en vrede van 'n wegbreek weg van die stad se geraas. Geen harde musiek word toegelaat nie.

Die plaas bied gaste die kans om deur die koejawelboorde te stap of op die plaas te gaan fietsry.

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Die gastehuis is naby dorpe en doendinge soos Porterville, die voetslaanroetes by Waterval en Beaverlac.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink MooiBerge Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9a751933ae294075b649c1772cc98bdbedc5dae641997db6a2e781b7f4752c20eda0e16ca7ffff9cabd7cbde991b424c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Farm Mooiberge Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060833333333 19.033888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang