Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooibosch

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Nicolene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie ontspanne, pragtige ligging. Baie lekker gebly, gerieflik. Pragtige uitsig, ontspannende area. Rustig en een met die natuur, net waarvan ons hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

It was a good stay. We had a pleasant overnight stay. It was very hot, so maybe a ceiling fan or aircon will assist in hot weather. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Die spasie van die kamer was bietjie teleurstellend as verwag met 4 volwassenes. Lekker rustig, baie mooi plaas. Spasie bietjie teleurstellend kleiner as verwag met 4 volwassenes, maar die bestuurderes het vir ons ekstra alternatiewe planne gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Lekker. Ons was slegs vir 'n aand daar, dit het voldoen aan al ons vereistes. Was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan. S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Baie lekker, en ontspanne. Ons het baie lekker gebly, die eienaars was vriendelik en het ons vinnig gehelp. Ons het lekker ontspan en gestap langs die riviertjie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Mooi, stil omgewing. Lekker afgesonderd gebly dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Muller Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R631/Boschkop-weg, Mooibosch Venue, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3637adafa558775acc841de49a55a5ff60b839bf7cf550dc92758187b5089a8eec7b94a891ccbced401cb938a61e9de04851?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R631/Boschkop Road Mooibosch Venue 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.811937130514 28.41940895471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang