Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooifontein Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Felicia D
1 nag
5.0
Jan 2025

Splinternuut die unieke struis-huisie vir 4 persone. Baie baie lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinten P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige atmosfeer en goeie waarde vir geld, sal beslis weer kom. Ons het baie lekker gebly. Dit is rustig en plaas atmosfeer. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gerus en verfrissend opgestaan vir die rit verder. Pragtige plekkie in rustige en mooi omgewing, baie gerieflik langs die hoofpad. Dankie vir julle gasvryheid en lekker gesels. Mag julle van krag tot krag gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berné R
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Pragtige plek en ligging, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riane K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie vriendelik en rustig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle K
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig, geniet die swem en in die aand slaap mens so rustig. Dit is rustig, kan lekker afkoel in die swembad en die plekkie is so awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We had a wonderful stay. Our stay was fabulous; we thoroughly enjoyed it. The owner goes to a lot of trouble to make you feel welcome and gives attention to small details.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful, well maintained cottage, a very comfortable overnight stay. A beautiful overnight stay! Jack, a very loveable and entertaining woefie was an added bonus. We truly loved the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige plaasatmosfeer naby aan N1. Dit is ons voorkeur oorbly plek oppad na die kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Verblyf rustig en sorgsaam. Heerlik gebly - mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Helenna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 194

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooifontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a266219b25cd8f05d6fc543b5a5a8f7cb3802a3c4713c53f01d2ffebe26cfb3a7e2ad65dc72100b5d535bce22c8cfac525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 194 5 1 5 Mooifontein farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.878543 24.852313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang