Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooigezicht

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Barry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker! Sal graag weer. Die ligging is wonderlik. Kon stap na die plekke. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die studio was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle paar dae hier by ons geniet. Dankie.

Talita M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gerieflike, goed toegeruste verblyf, uitstekende ligging. Ons het baie lekker gekuier by Mooigezicht. Die plek is goed toegerus met alles wat nodig is. Dit is goed geleë, stapafstand vanaf die dorp, maar nog steeds stil en rustig, met 'n mooi uitsig. Ek kan die plek met 'n geruste hart aanbeveel en sal graag in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit word baie waardeer. Ons sal julle graag weer wil ontvang. Dankie

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflike beddens en beddegoed het slaap wonderlik gemaak. Die ligging was perfek. Absoluut geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons is bly ons het voldoen aan die 'wonder, soete ding'. Hoop ons sien julle weer. Dankie.

Annemarie V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig, netjies absoluut wonderlik. Heerlik gebly. Die gasvryheid van die gasheer, Marlene, was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir 'n pragtige resensie, dit word baie waardeer. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Dankie.

Griffith S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Dit was 'n awesome kuier, sal dit beslis weer doen. Ons het baie lekker gebly. As ek net een voorstel kan maak, die bed was nie baie gemaklik nie, dalk net iets om na te kyk. Dit is nie 'n klagte nie, net 'n voorstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die resensie asook die voorstel, ons sal beslis daarna kyk. Dankie dat jy dit uitgewys het.

Moyenene N
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Oulike plek met amazing view. Loopafstand van restaurante en winkels. Asemrowend mooi view. Sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir jou resensie, ons sal julle graag weer ontvang. Baie dankie.

Brandon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Ontspan en gesinstyd. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het by ons gekuier. Kom gerus weer. Dankie.

Ansa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Wonderlik. Baie lekker en pragtig.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die resensie. Kom gerus weer. Dankie.

Henda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Dit was amazing. Baie vriendelike diens! Home away from home!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir julle pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende kuier. Geseënde daggie verder.

Elizabeth N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Excellent property to stay in, friendly management! I recommend this property for staying over a weekend or a full week. It ticked off all the boxes of our expectations! I will definitely visit in the near future. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Thank you so much for your beautiful review, we really appreciate it We look forward to seeing you again May you have a blessed day further

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 401

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang