Mooigezicht
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 399
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Barry V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Sal graag weer.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle paar dae hier by ons geniet. Dankie.
Talita M - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste verblyf, uitstekende ligging.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit word baie waardeer. Ons sal julle graag weer wil ontvang. Dankie
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike beddens en beddegoed het slaap wonderlik gemaak. Die ligging was perfek.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons is bly ons het voldoen aan die 'wonder, soete ding'. Hoop ons sien julle weer. Dankie.
Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies absoluut wonderlik.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir 'n pragtige resensie, dit word baie waardeer. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Dankie.
Griffith S - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was 'n awesome kuier, sal dit beslis weer doen.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie asook die voorstel, ons sal beslis daarna kyk. Dankie dat jy dit uitgewys het.
Moyenene N - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulike plek met amazing view.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons sal julle graag weer ontvang. Baie dankie.
Ansa R - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Kom gerus weer. Dankie.
Henda A - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseënde daggie verder.
Elizabeth N - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent property to stay in, friendly management!
Mooigezicht se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review, we really appreciate it
We look forward to seeing you again
May you have a blessed day further
Miems E - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie.
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer
Geseende daggie verder
Paul E - Jul 2023
Algehele gradering
Very cosy, welcoming and lacking nothing.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you so much for your positive review, it means a lot to us.
We look forward to your next visit
May you have a blessed day further
Jennifer D - Jul 2023
Algehele gradering
Family weekend getaway.
Lees meerMooigezicht se terugvoer
Thank you so much for your positive review, we really appreciate it.
It was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit.
May you have a blessed evening further.
Helen Antonia D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring, goeie diens, vrindelike staff, ons sal vir seker terug wees.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie, ons waardeer dit so baie.
Dit was 'n groot plesier, ons sien uit na julle volgende oorbly
Geseende daggie verder
Cornelia D - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsigte. Baie spasie. Komberse in oorvloed.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Geseende daggie verder
Alma D - Jun 2023
Algehele gradering
Dis 'n netjiese eenheid ten volle toegerus en baie sentraal.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit.
Ons vra onverskoning vir die kaggel, ons sal definitief plan maak vir die toekoms.
Geseende daggie verder
Karen M - Jun 2023
Algehele gradering
Oulike studio, uitstekende ligging. Sonkrag is 'n bonus. Netjies en goed toegerust.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit beteken baie vir ons.
Ons gaan beslis daarna kyk, baie dankie vir die voorstel!
Geseende daggie verder
Andre L - Jan 2023
Algehele gradering
Knus en gesellig.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit so baie.
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hè, ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseende daggie verder.
Chané L - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons is dankbaar om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het.
Geseënde daggie verder.
Nonhlanhla R - Okt 2023
Algehele gradering
Great stay.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you so much for your positive review, we really appreciate it
It was pleasure hosting you
May you have a blessed day further
Ishmael M - Okt 2023
Algehele gradering
You get more than what you pay for (Room and Facilities).
Mooigezicht se terugvoer
Thank you so much for your positive review, we really appreciate it
It was a pleasure hosting you
May you have a great day further
Michelle H - Mei 2023
Algehele gradering
Oulik! Koud! Vriendelik.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder
Carina C - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek in Clarens.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê, ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder
Corne K - Jun 2023
Algehele gradering
Geriewe was meer as voldoende. Alles wat ons nodig gehad het. Warm komberse was 'n lekker bederf! Dankie Marlene en Clarissa!
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragitge resensie.
Dit was net 'n plesier.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseende daggie verder.
Sean B - Nov 2022
Algehele gradering
Modern, comfortable and at home.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review, we really appreciate it.
We look forward to your next visit.
May you have a blessed day.
Andre L - Jul 2022
Algehele gradering
Soos altyd is die akkommodasie puik.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Dankie
Rene M - Jul 2022
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker gewees, al ons verwagtinge oortref.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie middag
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle te huisves, ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder.
Dawid D - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik verfrissend.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie - wat 'n resensie, dankie daarvoor ons waardeer.
Santie S - Feb 2022
Algehele gradering
Sielskos.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir jou positiewe risensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle te huisves, ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder
Vriendelike groete
Jattie B - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice place. We enjoyed it very much. The location was perfect.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review, we really appreciate it. Luckily our maintenance man was also there to assist. We look forward to your next visit. May you have a blessed day.
Marthe E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë. Stapafstand van naaste winkels. Mooi uitsig. Ruim slaapkamers en sitkamer. Kombuis is goed toegerus. Heerlike stoep.
Lees meerMooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit so baie!
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseënde daggie verder.
Nanette V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker!
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hè.
Geseende daggie verder
Gerrit B - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellig, goed ingerig, waardeer ekstras soos koffie, tee, melk en suiker.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Geseende daggie verder.
Lara W - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie middag Lara
Dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit.
Geseende daggie verder
Corne V - Okt 2022
Algehele gradering
Was 'n baie aangename plek. Beurtkrag was net baie sleg en die wifi is bietjie swak. Netjiese plek, genoeg slaapplek en lekker braai-area met 'n tuin vir die kinders.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder.
Rachelle J - Jul 2022
Algehele gradering
Was very shocked on arrival of the cleanliness the unit was in and how it does not portray what is presented with the picture on the website. Not enough kitchen utensils for a self catering unit.
Mooigezicht se terugvoer
Good afternoon,
Thank you for your review.
We apologize for the inconvenience and we are sorry to hear that you didn't enjoy your stay with us.
We are taking care of the problems, again, we apologize.
Thank you.
May you have a blessed day.
Linda J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, en als was skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Tjaart E - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en baie goed ingerig.
Mooigezicht se terugvoer
Goeiemore Johan
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende bespreking.
Baie dankie.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete
Clarissa
Werner B - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam, huislik en baie lekker.
Mooigezicht se terugvoer
Goeiemore Yolanda
Dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves, ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder
Vriendelike groete
Clarissa
Wouter T - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry ontvang met aankoms. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons kuier baie gerieflik te maak. 10 uit 10 vir hulle.
Mooigezicht se terugvoer
Goeiemore Wouter
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê en ons is verheug om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete
Clarissa
Stephan L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker familiehuis vir 'n wegbreek.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek's bly julle het die berge geniet en kon stap waarheen julle wou. Dankie
Stephan S - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie more Stephan
Dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete
Mooigezicht
Adele D - Mei 2021
Algehele gradering
Naby dorpie.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie more Adele
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseende daggie veder
Vriendelike groete
Knock out View/Mooigezicht
Hugo V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie more Hugo
Dankie vir jou positieve terugvoer, ons is baie dankbaar.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Mag julle 'n baie geseende daggie verder hê.
Vriendelike groete
Clarissa
Lizel V - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Mooigezicht se terugvoer
Goeiemore Lizel
Dankie vir jou pragtige terugvoer.
Ons is baie dankbaar dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Mag julle 'n baie geseende week he.
Vriendelike groete
Clarissa
Jozelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Van die SMS- informasie tot die laaste oggendgroet was die kontak met Klarissa en Julia regtig vriendelik en professioneel. Ons het heerlik gebly en lekke gerus!
Mooigezicht se terugvoer
Goeiemore Jozelle
Baie dankie vir jou spesiale terugvoer. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het.
Ons sal beslis na die voorstel kyk, baie dankie daarvoor.
Dit was 'n plesier om julle hier te he en ons sien uit na julle volgende kuier. Mag julle 'n baie geseende week he
Vriendelike groete
Clarissa
Sané V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Ruim plek met 'n baie lekker stoep. Skoonmaakdienste ook goed.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie more Sane
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons is so dankbaar dat julle die tydjie hier by ons geniet het.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Ek hoop julle het 'n baie geseende daggie
Vriendelike groete
Clarissa
Riaan D - Des 2019
Algehele gradering
Privaat en stapafstand van die middedorp.
Mooigezicht se terugvoer
Goeie dag Riaan,
Baie dankie ons waardeer jou resensie.
Menahem F - Des 2019
Algehele gradering
Perfect spot for a family long weekend.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you for your review, much appreciated. Thank you for the 5-star rating.
Jurie C - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier en baie tuis gevoel.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en ook vir die voorstel. Ons waardeer dit so baie as gaste voorstelle maak omdat ons nie altyd daaraan dink nie. Ons gee beslis aandag daaraan.
Frikkie V - Okt 2019
Algehele gradering
Kon nie beter verwag.
Mooigezicht se terugvoer
Sjoe, dit is heerlik om so 'n resensie te lees, baie dankie. Dankie vir die tyd wat jy geneem het om dit te skryf. Baie dankie.
Christa M - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik stil, pragtige huisie om te bly.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Dankie
Carlo B - Sep 2019
Algehele gradering
Was goed ontvang. Plekkie baie skoon en pragtig. Ons het die 2 aande wat ons daar was baie geniet.
Mooigezicht se terugvoer
Hello Carlo, dis altyd lekker om van ons gaste te hoor en hartelike dank vir die resensie. Jammer dat julle uiteet ondervinding nie heeltemal op standaard was nie. Ons hoop julle kuier weer hier in die nabye toekoms.
Groete
Jackie B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mooigezicht se terugvoer
Beste Jackie, dankie vir die perfekte 10/10 resensie! Julle is ons tiepe gaste! Kom gerus weer.
Groete
Heidi H - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in die gerieflike Studio eenheid.
Mooigezicht se terugvoer
Beste Heidi, dis so lekker om van julle te hoor, dankie vir die puik resensie! Dit beteken ons doen iets reg! Kom kuier weer! Groete
Linda F - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Mooigezicht se terugvoer
Beste Linda,
Dit is vir ons so lekker om van jou en jou gesin te hoor! Dankie vir die volledige beskrywing van ons geriewe en die tydjie wat julle hier spandeer het.
Kom kuier gerus weer hier by ons.
Groete,
Mooigezicht
Mark T - Apr 2019
Algehele gradering
Close to restaurants and perfect for a one-night stopover.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you for your 5-star rating of the Overnight No Mountain View unit, it is much appreciated.
Carol R - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome guesthouse, very clean with neat garden and friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome gastehuis, baie skoon, netjiese tuin en vriendelike personeel.
Die lekkers, beskuit, koffie, tee, suiker en melk as geskenkies was 'n nice toevoeging. Sal teruggaan. Great plek om te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you for your review and rating, We are happy that you enjoyed your stay.
Annelies D - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Clarens!
Mooigezicht se terugvoer
Best Annelies, ons is so opgewonde om hierdie resensie te lees. Kom kuier gerus weer by ons in die nabye toekoms.
Goed gaan en beste wense.
Evan B - Okt 2019
Algehele gradering
Close, clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Naby, skoon en gerieflik.
Lekker verblyf naby die dorp, ons het die hele naweek gestap. Die dorp het waterprobleme gehad maar die verblyf was lieflik en goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mooigezicht se terugvoer
Good day Evan,
Thank you for your review. Sorry for the inconvenience it caused. Thanks
Christiaan J - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, net wat 'n mens nodig het om weg te breek van die besige lewe af.
Mooigezicht se terugvoer
Dankie ons waardeer jou resensie. Die aanwysings na Knock out View word op hierdie webblad gegee, jammer jy het nie voor die tyd daarna gekyk nie. Dankie
Jp D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker, waarde vir geld. Sal weer daar kom bly.
Mooigezicht se terugvoer
Beste JP,
Baie dankie vir jou terugvoer - dit voel soos 10/10! Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms!
Groete,
Mooigezicht
Ilana S - Jan 2019
Algehele gradering
Al 'n tuiste.
Mooigezicht se terugvoer
Beste Ilana,
Ons is altyd bly om van jou te hoor. Dankie vir julle voordurende ondersteuning. Kom gerus weer!
Groete,
Die Knock Out View Clarens en Mooigezicht span
Cindy P - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik en alles wat jy nodig het vir lekker ontspan.
Mooigezicht se terugvoer
Goeiedag Cindy,
Dit vir ons baie lekker om hierdie terugvoering te lees, dankie daarvoor! Kom kuier gerus weer by ons in Clarens.
Groete
Marietjie M - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Mooigezicht se terugvoer
Beste Marietjie,
Baie dankie dat jy aan ons geskryf het, dit word opreg waardeer!
Groete,
Die Mooigezicht Span
Salome S - Mrt 2019
Algehele gradering
Nice view of mountains, centrally located and comfortable.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you for your rating and review, it is much appreciated.
Cheryl S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie oulike verblyf.
Mooigezicht se terugvoer
Hello Cheryl,
Dankie vir jou terugvoering - ons was bewus hiervan gewees en die probleem is opgelos.
Waardeer julle geduld. Groete
Rob V - Feb 2019
Algehele gradering
Dichtbij het centrum, schoon, veilig maar een slecht bed.
Mooigezicht se terugvoer
Dear Guest, thank you for commenting on the cleanliness. We pride ourselves on providing you with excellent customer service and will certainly convey this message to our manager on duty. We have recently replaced the bed and will look into the matter again. You will be surprised, the property can be extremely quiet even at full capacity. Do visit us again!
Alexa S - Des 2019
Algehele gradering
Not as great as I thought but ok.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you for your review. The pictures were taken months ago and reflect the rooms and furniture. We are sorry that you misinterpreted the pictures.
Ruaan V - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent baby safe accommodation.
Mooigezicht se terugvoer
Dear Ruaan,
We are incredibly grateful that you took the time out to leave us this note. We value customer satisfaction as a top priority and we are committed to our customers. Its customers like you that make our job wonderful.
Our dedicated staff will be pleased to learn of your high praise. They work very diligently and it will provide them with great encouragement to keep doing what they are doing.
We look forward to serving you again.
Best wishes,
Mooigezight
Ian H - Okt 2018
Algehele gradering
Cosy self-catering accommodation in Clarens.
Lees meerMooigezicht se terugvoer
Dear Ian,
Thank you for leaving us such a wonderful review, we are glad that you enjoyed our services. Hoping to see here again and please, bring all your friends and family. We will ensure they all enjoy the same quality of service as you have.
Thank you, once again, for your kind words.
Best Wishes,
Mooigezicht
Tersius V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie - dit is enige gastehuis eienares se droom om so 'n resensie te kry! Baie dankie en kom asb weer.
Laetitia P - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Mooigezicht se terugvoer
Wow 'n resensie wat elke gastehuiseienaar graag wil hê. Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Louis B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en veilig.
Mooigezicht se terugvoer
Dit is baie lekker om sulke terugvoering te lees. Dankie dat julle aan ons 'n boodskap geskryf het. Groete
Willem V - Mei 2018
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier weer. Groete
Shannon M - Apr 2018
Algehele gradering
Feels like home.
Mooigezicht se terugvoer
Dear Guest, we are so delighted to read your response. At Mooigezicht we do strive to make our guests feel at home. We hope that you will consider us in the near future again when visiting the Eastern Free State. Best wishes
Mourie V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Mooigezicht se terugvoer
Beste Mourie, ons geniet om sulke positiewe resensies te lees - hartlike dankie. Bring gerus weer die familie vir n lekker naweek weg. Groete
Marie G - Apr 2018
Algehele gradering
Cozy.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit opreg. Kom gerus weer. Groete
Ilana S - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut genoeg, knus en gemaklik.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit is vir ons heerlik as ons gaste terugkeer. Baie dankie.
Van Zyl B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Marleen O - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful and great location.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you very much, we appreciate you taking the time to review us. Do come again. Best Wishes
Neels D - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent verblyf.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie ons waardeer die resensie baie. Julle is altyd welkom.
Sonja V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, goeie waarde vir geld. Netjies en skoon en goeie ligging in Clarens.
Mooigezicht se terugvoer
Beste Sonja, dankie vir die perfekte resensie. Dit is lekker om van julle te hoor. Kom gerus weer. Groete
Francina J - Jun 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie is goed ingerig alles wat jy nodig het is daar.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit. Groete
Linda C - Feb 2017
Algehele gradering
Very convenient, pleasant surroundings, but could do with some minor maintenance.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik, aangename omgewing, kan doen met klein bietjie onderhoud.
Baie gerieflike ligging vir Lesotho, Golden Gate en die Oostelike Oranje Vrystaat. Goeie grootte stoep en pragtige tuin wat uitkyk oor die prentjiemooi vallei. Gemaklike en netjiese kamers, twee groot-genoeg badkamers en 'n toilet. Groot genoeg kombuis maar die kasdeure en laaie kort onderhoud en moet netjies gemaak word. Potte is oud en moet skoongemaak word. Matte is gevlek in dele veral in die leefarea. Een badkamerdeur is gebreek, dit maak nie behoorlik toe nie en dus is die badkamer onbruikbaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mooigezicht se terugvoer
Thank you for your review. We are currently busy with the issues you have mentioned. Thanks.
Altus N - Jan 2017
Algehele gradering
Glad nie wat ek verwag het nie.
Lees meerMooigezicht se terugvoer
Ek is jammer dat julle in 'n hewige storm daar moes aanland na 'n lang reis. In Clarens is daar heelwat gastehuise waar die sleutels op 'n sentrale punt gekry moet word. Daar is nie 'n elektriese hek nie aangesien daar heelwat kragonderbrekings is weens storms tussen die berge. Ons neem kennis van die ander kommentaar en gee daaraan aandag. Dankie
Francoise V - Des 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Mooigezicht se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Mareli P - Jan 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Tanya M - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies, als wat jy nodig het.
Hendrik S - Apr 2016
Algehele gradering
'n Baie genotvolle wegbreek.
Heleen S - Okt 2015
Algehele gradering
Baie tevrede met die keuse van verblyf.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang