Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooigezicht

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooigezicht bied sonkrag-aangedrewe verblyf in die hoofstraat van Clarens, stapafstand van verskeie kunsgalerye, restaurante en winkels af. Die verblyf het sonkrag.

Die gesinseenheid is ideaal vir 'n gesinsvakansie en het 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met DStv-toegang. Die hoofkamer het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ekstra kleiner kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. Die Gesinseenheid het die mooiste uitsigte oor die berge van al die kamers af. Gaste kan langs die kaggel opkrul op koeler aande. Daar is ook 'n veranda met braaigeriewe en 'n tuin vir die kinders om in te speel.

Die Mooigezicht-ateljeewoonstel is 'n ruim eenslaapkamer-eenheid. Daar is 1 dubbelbed en 'n stort in die badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n patio voor met meubels en 'n klein Weber-braai op die dek.

Veilige parkeerplek agter 'n hek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 90 resensies vir Mooigezicht
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 399

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mooigezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang