Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooigezicht

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooigezicht bied sonkrag-aangedrewe verblyf in die hoofstraat van Clarens, stapafstand van verskeie kunsgalerye, restaurante en winkels af. Die verblyf het sonkrag.

Die gesinseenheid is ideaal vir 'n gesinsvakansie en het 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met DStv-toegang. Die hoofkamer het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ekstra kleiner kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. Die Gesinseenheid het die mooiste uitsigte oor die berge van al die kamers af. Gaste kan langs die kaggel opkrul op koeler aande. Daar is ook 'n veranda met braaigeriewe en 'n tuin vir die kinders om in te speel.

Die Mooigezicht-ateljeewoonstel is 'n ruim eenslaapkamer-eenheid. Daar is 1 dubbelbed en 'n stort in die badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n patio voor met meubels en 'n klein Weber-braai op die dek.

Veilige parkeerplek agter 'n hek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Barry V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Sal graag weer. Die ligging is wonderlik. Kon stap na die plekke. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die studio was baie geri...
Sien meer
Jul 2024
Talita M
5.0
Gerieflike, goed toegeruste verblyf, uitstekende ligging. Ons het baie lekker gekuier by Mooigezicht. Die plek is goed toegerus met alles wat nodig is...
Sien meer
Mei 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike beddens en beddegoed het slaap wonderlik gemaak. Die ligging was perfek. Absoluut geen klagtes nie.
Mei 2024
Annemarie V
5.0
Rustig, netjies absoluut wonderlik. Heerlik gebly. Die gasvryheid van die gasheer, Marlene, was uitstekend.
Feb 2024
Henda A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Dit was amazing. Baie vriendelike diens! Home away from home!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 399

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mooigezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang