Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiloop

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
David H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent accommodation. Excellent host, excellent accommodation. I would recommend anyone staying in Kimberley to stay at this property. Very central, neat, tidy, and all was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit is skoon, baie gerieflik en met vriendelike en behulpsame gasheer. Ek was daar saam met my dogter en kleinkinders, en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekkergebly by Mooiloop. Mooiloop is ideaal geleë naby die hospitaal en winkelsentrums. Die woonstel is baie mooi gemeubileer en het alles wat jy nodig het vir oornag of 'n paar dae se bly. Eie ingang met onderdak parkering. Veiligheid is goed. Ons het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britanny M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het KBY besoek vir 'n familie troue. Ongelooflike lekker rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechiel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon netjies en vriendelik. Die ligging is baie goed en in 'n stil area. Die kamer is ruim en die kombuis is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon en veilig. Sal definitief weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denine F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Salig lekker. Ons het vreeslik lekker gebly. Rustigheid en vriendelikheid het ons vir seker omsingel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jullius V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Aangenaam en gemaklik. Ons was hartelik ontvang en het opslag tuis gevoel, die plekkie is pragtig en die diens is uitstekend, ons sal beslis Mooiloop aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Awie M
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Very good place to stay. Was well received by the host. Place was well equipped and very clean. Will stay there again any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06dcc40c5f141d86b6e50edf090fcfd43a2e35ce65beaa77e40a33f887c25fbaac07f099277c8d3c07bf84c596c3ae662e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 9 Edna Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.755495715752 24.733641620627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang