Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiloop

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mooiloop bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Kimberley geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin en is naby Gariep se hospitaal.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is naby winkels en restaurante en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
David H
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent accommodation. Excellent host, excellent accommodation. I would recommend anyone staying in Kimberley to stay at this propert...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Irma S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit is skoon, baie gerieflik en met vriendelike en behulpsame gasheer. Ek was daar saam met my dogter en kleinkinders, en ons het baie lekker gebly.
Aug 2024
Quentin B
Gesin met tieners
5.0
Lekkergebly by Mooiloop. Mooiloop is ideaal geleë naby die hospitaal en winkelsentrums. Die woonstel is baie mooi gemeubileer en het alles wat jy nodi...
Sien meer
Jun 2024
Britanny M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het KBY besoek vir 'n familie troue. Ongelooflike lekker rustige omgewing.
Jun 2024
Mechiel V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjies en vriendelik. Die ligging is baie goed en in 'n stil area. Die kamer is ruim en die kombuis is goed ingerig.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mooiloop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06dcc40c5f141d86b6e50edf090fcfd43a2e35ce65beaa77e40a33f887c25fbaac07f099277c8d3c07bf84c596c3ae662e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 9 Edna Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.755495715752 24.733641620627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang