Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplaas Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Mooiplaas Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melissa L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melissa L

You pay a lot for what you get.

We booked and paid for the family unit, but unfortunately we were allocated two separate rooms, which was inconvenient and did not make us feel safe that our sons had to sleep separately from us. We were advised that we could move to the room we originally booked the next day, but it was not available as we had to be at my sons' sports event very early the next morning and only arrived at the guest house after 19:00. The dinner is also very expensive for what you get. It was indicated that we would get rump, but unfortunately, it was sirloin, which was terribly tough and full of tendons. Moreover, it wasn't cooked to our liking. Additionally, the breakfast also leaves a lot to be desired. For example, we could not order omelettes or French toast. Unfortunately, the air conditioning in the room where our sons slept did not work, and we called the number indicated on the receipt letter, but no one answered. Only a WhatsApp message was sent at 12:00 that evening, which we only saw the following morning. The air conditioning was fixed the next day, for which we were grateful. The pool was also very dirty and full of insects, especially dead bees. The hairdryer in our room could not be used due to the fact that there were no suitable wall plugs for it.

Roni M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roni M

Absolutely amazing! Marshall, Andre and John were absolutely incredible hosts.

We thoroughly enjoyed our stay!

Chris R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Gasvry en vriendelike mense.

Baie lekker gebly met genoeg speelplek vir die kinders.

Carl F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl F

Pragtige plek en gerieflik geleë.

Vir die prys was die aandete baie gewoon. Die fillet was nie "getrim" nie. Kamers was baie groot en het alles in.

Lottie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie V

Rustige lafenis na lang dag.

Die diens van ieder en elk van die personeel was uitstekend.

Chad H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad H

Pure bliss.

The dining area and pool area is perfect, with a great view of the farmlands in the area. The service was exceptional (thank you, Marshal and Superman). The meals were amazing as well. Definitely will be back.

Rina C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Fantastiese verblyf en kos

Almal is so vriendelik. Van die ontvangs regdeur tot die mense wat in die kombuis sulke lekker kos maak.

Marisa A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A

Hoogtepunt van ons vakansie! John gee puik diens!

John het die besoek aan Mooiplaas onvergeetlik gemaak met puik diens! Ons sal beslis teruggaan net oor John!

Marisa A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A

Ongelooflik mooi en rustig!

Die diens wat gegee word is ongelooflik goed en persoonlik! Dankie spesiaal aan John! Ons sal weer daar kom bly, net as John aan diens is!

Esta S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S

Heerlike verblyf.

Ons het hier gebly vir 'n oornagstop. Ons het 'n gesinskamer gehad. Dit was baie netjies, skoon en ruim. Die etes was ook heerlik! Andre was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Ek kan Mooiplaas aan enige iemand aanbeveel.

Dr Tommie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Tommie V

Die akkommodasie is aangenaam en baie ruim. Die aandete was besonder aangenaam, sowel as die ontbyt.

Die toer op die volstruisplaas is aan te bevele. Pragtige swembad op plaas.

Mooiplaas Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback! We value your time to write to us!
We wish you a splendid week and look forward to many more visits!
Kindest
Hanlie

Mooiplaas Guesthouse
Leeann B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann B

Beste plek.

Sal def weer kom. Baie lekker.

Carna M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carna M

Dit was goed vir liggaam en siel!

Lieflike plaasatmosfeer, pragtige skoon en netjiese verblyf. Die kos is 'n groot bederf! Die diens van die personeel is uit die boonste rakke! Superman John is 'n juweel as dit by kliëntediens kom en André se omgee-persoonlikheid het die kuiertjie baie spesiaal gemaak. Ons sal as familie beslis weer op Mooiplaas gaan kuier. Dankie vir die heerlike piekniekmandjie.

Michael P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P

Wonderful location and view, friendly staff and great place to explore the Klein Karoo from.

Had a wonderful two night stay, travelling as a family with two young children. Lots to do and see in the surrounding area, and in town which is less than a ten minute drive away. The staff were very friendly, and the service efficient. The rooms are large, clean and comfortable and well appointed. The views whilst having breakfast on the lawns was splendid. Thanks.

Mooiplaas Guesthouse se terugvoer

Dear friends,

Thank you for your kind review. We are glad that you and your family hag a great stay!
We look forward to your next visit when Mooiplaas will have more great surprises to show

Kind wishes for 2017!

Hanlie and the Mooiplaas staff

Mooiplaas Guesthouse
Vanaf
Vanaf R3 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA454ee81ff8c4306247b9009cc6d516d76f8c942e46acee43b0de78401ae57229719d36d331adf4da457719d97d0dd16cd9e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off Volmoed Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.658272113964 22.146076242394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang