Mooiplaas Guesthouse
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R3 180 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mooiplaas Guesthouse is 'n lieflike Kaaps-Hollandse gastehuis in die hartjie van die Klein-Karoo en is sowat 10 km van Oudtshoorn af.
Dit is in die rustige platteland en bied verblyf in 5 gesin-suites,18 Luukse Dubbel- of 2-enkelbedkamers en Superieure Suites vir gaste wat op soek is na 'n bietjie meer weelde, of op 'n wittebrood is.
Party kamers het elk 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, koningingrootte-beddens of dubbelbeddens, en elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Elke kamer het 'n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die kamers het ook elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan hul dag met 'n volledige plaasontbyt of kontinentale ontbyt afskop en dit afsluit met 'n fynproewers-aandete. Ligte maaltye en 'n tapas-spyskaart is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Mooiplaas Guesthouse bied 'n randvloeiswembad wat 25 m lank is, waarin gaste op snikhete dae kan afkoel, daar is stap-, voetslaan- en bergfietsroetes op die plaas en privaat toere van die volstruisplaas kan gereël word. Die gastehuis is 14 km van die Cango Wildlife Ranch en 40 km van die wêreldberoemde Kangogrotte af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Langs Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Mooiplaas Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang