Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplaas Manor House 1833

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mooiplaas Manor House 1833 bied verblyf in 4 selfsorg-eenhede op 'n werkende familieplaas wat deur die berge en die Stellenbosch Wynlande omring word. Die Kaaps-Hollandse-styl herehuis is in 1833 gebou en is in 1989 tot nasionale monument verklaar. Mooiplaas is geleë in die Bottelary Heuwels Renosterveld Bewaring wat deel vorm van die Kaapse Wynland Biosfeerreservaat.

Die Spaarkamer bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n hemelbed en 'n enkelbed ingerig is. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe asook die nodige eetgerei en breekware vir 2 mense. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en WiFi is beskikbaar vir gebruik.

Die Buitekamer is net buite die herehuis geleë en is toegerus met 2 driekwartbeddens, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n klein stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook die nodige eetgerei en breekware vir 2 mense in. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en WiFi is beskikbaar vir gebruik. Dit het ook 'n privaat braai-area.

Die Voorkamer beskik oor 'n hemelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, dit het gas- en elektriese funksies, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware vir 4 mense. Die sitarea het 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area.

Die Vrijkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed in 1 kamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort wat deur die twee kamers gedeel word. Hierdie kamer is veral geskik vir 'n gesin met 2 kinders. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, dit het gas- en elektriese funksies, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware vir 4 mense. Die sitarea het 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area.

Verskeie doendinge kan op die landgoed geniet word, soos voetslaan, bergfietsry en wynproe by die nabygeleë proelokaal. Gaste kan ook kaasborde en pieknieks bestel.

Die verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooiplaas Manor House 1833 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC0hLuxF20y97OtZNpPcvsZbGy2XcvV7GrZjWjEN99SQ9ZJ7Bui?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Mooiplaas Off the M23 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921332951453 18.739685117722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang