Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplasie Bush Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jonathan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitely n besoek werd. Sal weer gaan. Rustig en stil ligging. Gemaklik, skoon en is toegerus met alles wat jy nodig het. Eienaar baie vriendlik. Sal definitely aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie, Jonathan. Dit was heerlik om twee sulke gawe jong mense hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien. 'n Mooi pad vorentoe vir julle.

Zanetell D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties. Dit was 'n baie lekker naweek met baie vriendelike mense. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie Zanetell. Julle is altyd welkom op Mooiplasie. Great guests.

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Het die rustigheid geniet. Sal beslis weer gaan. Lekker, dankie. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie baie dankie. Jacques. Julle is welkom.

Heinrich D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Veilige rustige verblyf. Baie lekker en stil plekkie, goeie plek om net te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie Heinrich. Ons waardeer opreg.

Zonika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Heerlike rustige wegbreek. Ons verblyf daar was baie aangenaam gewees met uitstekende gasvryheid. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie Zonika, ons wag vir julle.

Wikus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Great. Was amazing, the swimming pool is great, and the location is close to members of the Big 5. The only letdown is the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Hi Wikus, bly jy het van die plekkie gehou. Ons is altyd oop vir konstruktiewe kritiek. Sal waardeer as jy vir my persoonlik jou probleem met die badkamer wil WhatsApp. Dalk kan ons iets daaraan verander. Vriendelike groete.

Adriana L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Vreedsaam en rustig. Die uitsig vanaf die Eagles Nest was fantasties. Dis so lekker om met voëlgesang wakker te word. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thanks Adriana. Appreciate the review. Thank you so much, Adriana. Please visit us again.

Anel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lovely. Lovely host, love our place with own fire pit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Dankie Anel. Kom kuier gerus weer.

Eloff M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Nie te ver van Pta af nie, baie selfry opsies, Bierbrouery en winkel naby, stil en. Nie te ver van Pta af nie, baie selfry opsies, Bierbrouery en winkel naby, stil en 'n swembadjie om af te koel. Lekka gekuier en 'n vleisie gebraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie Eloff. Vir 'n pragtige woorde van motivering en dankbaarheid. Kom gerus weer.

Hermann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Nice close stay in the bush. Accommodation had enough space and all facilities we needed. Nice braai area and outside space to enjoy the bush. We even had game at the nearby fence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you Hermann. I'm glad you enjoyed your stay. I hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 154

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokweng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e479778e6aa580475340830a462f96dfaa6fcf042a8b51a61006f57a0542cf07bc47c418057ddf5a6fc2db880716f078cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39398 28.41744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang