Mooiplasie Bush Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 154
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Jonathan V - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely n besoek werd. Sal weer gaan.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Jonathan. Dit was heerlik om twee sulke gawe jong mense hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien. 'n Mooi pad vorentoe vir julle.
Zanetell D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Zanetell.
Julle is altyd welkom op Mooiplasie. Great guests.
Jacques D - Feb 2024
Algehele gradering
Het die rustigheid geniet. Sal beslis weer gaan.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie baie dankie.
Jacques. Julle is welkom.
Heinrich D - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige rustige verblyf.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Heinrich. Ons waardeer opreg.
Zonika J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Zonika, ons wag vir julle.
Wikus N - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Hi Wikus, bly jy het van die plekkie gehou. Ons is altyd oop vir konstruktiewe kritiek. Sal waardeer as jy vir my persoonlik jou probleem met die badkamer wil WhatsApp. Dalk kan ons iets daaraan verander. Vriendelike groete.
Adriana L - Des 2023
Algehele gradering
Vreedsaam en rustig.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thanks Adriana.
Appreciate the review. Thank you so much, Adriana. Please visit us again.
Anel S - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Anel.
Kom kuier gerus weer.
Eloff M - Des 2023
Algehele gradering
Nie te ver van Pta af nie, baie selfry opsies, Bierbrouery en winkel naby, stil en.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Eloff. Vir 'n pragtige woorde van motivering en dankbaarheid. Kom gerus weer.
Hermann B - Des 2023
Algehele gradering
Nice close stay in the bush.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Hermann. I'm glad you enjoyed your stay. I hope to see you again soon.
Chris E - Nov 2023
Algehele gradering
Another delightful stay looked after by Betsie and Magdel.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much Chris. Please come visit again.
Madri V - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rustig. Vriendelike verwelkoming.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Madri
Kom kuier gerus weer.
Magda R - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige bosgevoel binne-in die natuurreservaat. Ons het so lekker gebly, en sal weer gaan.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Magda, ons wag vir julle.
Arie K - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende wegbreekplek vir senior persone in die middel van die week.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Arie.
Hoop om weer te sien
Engela B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en veilig.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Engela.
Kom besoek ons gerus weer op Mooiplasie
Thea D - Jun 2023
Algehele gradering
Was heerlik, rustig en vriendelik.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Thea.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groete.
Beneste D - Jun 2023
Algehele gradering
Privaat, net wat ons nodig gehad het uit die rumoer van die stad.
Corrie W - Mei 2023
Algehele gradering
Die mees amazing naweek.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Corrie
Waardeer dit opreg.
Calie A - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige bosveldatmosfeer en baie mooi versorgde oord.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
So baie dankie Cali.
Kom kuieer gerus weer op Mooiplasie
Elvereen S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelik, netjies, hands-on.
Janet D - Mrt 2023
Algehele gradering
A place I would go back to, and Magdel went out of her way to make me feel welcome.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much, Janet.
You will always be welcome. You are a 5-star guest.
Henrika E - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Bi Henrika
Baie baie dankie. Ons waardeer julle opreg.
Dee J - Jul 2023
Algehele gradering
So peaceful - a place to restore your soul.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Dee.
You were great guests.
Please visit us again.
Michael S - Apr 2023
Algehele gradering
Nice relaxing break from city life.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Michael.
Would be good to have you here again.
Jan M - Jan 2023
Algehele gradering
Was verskriklik lekker en gasvrye eienaars!
Nadine B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker naweek wegbreek sonder om vêr te ry.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Nadine.
Asseblief kom kuier weer. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Lizette J - Jul 2023
Algehele gradering
Rus en vrede vir die siel vir besige mense wat wil afpak.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Lizette.
Julle is baie gawe mense.
Die plesier is ons s'n
Gerty P - Jun 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek - in hul eie woorde 'glamping'. Stil en rustig, net soos ons daarvan hou; dis nie vir iemand wat vermaaklikheid soek nie.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Gerty. Wat n gawe paartjie.
Kom kuier gerus weer as julle siele rus nodig het.
Rayne L - Jun 2023
Algehele gradering
It was a lovely and peaceful weekend.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much, Rayne. It was a pleasure having you here.
Klara D - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en oulik.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Klara
Waardeer
Lukas V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie ontspannend en rustig.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Lucas.
So bly julle het dit geniet
Dawie E - Aug 2023
Algehele gradering
Die ondervinding is soos kamp, behalwe slaap- en badkamergeriewe wat by jou is. "Kombuis" ook voldoende.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Dawie
Altyd welkom
Cornè D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en die moeite werd!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
So baie dankie julle 2. Kom kuier gerus weer.
Chrisna S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie baie dankie Chrisna.
Chris E - Aug 2022
Algehele gradering
A delightful undiscovered gem.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Chris. Kom kuier gou weer.
Maria D - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike bosveld kuiertjie.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Maria,
So lekker om te hoor.
Groete,
Ronelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Spesiale oase in bosveld!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Ronelle. Kom kuier gerus weer. Groete
Maryke P - Jul 2022
Algehele gradering
Mooiplasie is 'n pragtige, goed ingerigte kampterrein.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Maryke.
Lourens L - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, in die natuur. Baie lekker verblyf. Vriendelike hulp.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Lourens.
Kom asb terug.
Louize B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese plekkie.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Louize.
Kom kuier asb weer vir ons.
Natascha V - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing. Dit was rêrig baie meer as wat ek verwag het. Julle sien my definitief weer.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie. Kom asb weer. Julle is net so fabulous.
Christina L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Rudee A - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie met vriendelike staf.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
So baie dankie Rudee.
Armand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie julle kom kuier seer vir ons
Anneke L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Anneke.
Kom kuier gerus weer.
Lilla P - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Lilla
So lekker om te hoor.
Kom kuier asb weer
Frikkie S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Magdel baie vriendelik. Ideaal vir naweekwegbreek.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Jammer daaroor Frikkie.
Die pad word darem geskraap, dan gaan dit weer beter.
Theuns J - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie leker gekuier.
Meshadilee B - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en die tuin is vreeslik mooi en die swembad lekker.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Shane. Sal aandag skenk aan afdakkie idee. Kom kuier gerus weer.
Renee R - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese kuier in die bos.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Renee.
Julle is altyd welkom.
Marius V - Feb 2022
Algehele gradering
Dierevriendelik, met veilige omheinings.
Anika E - Jan 2022
Algehele gradering
Ek het dit vreeslik geniet, ons kon rustig wees.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Anika.
Sal lekker wees.
Tilana S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig. Sal graag terugkeer.
Lees meerErwin P - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Erwin. Mom kuier gerus weer. Julle is welkom.
Mandie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was okei. Te veel reëls in die oord self.
Lees meerSybrand M - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie stil tydperk.
Lees meerLiesl K - Nov 2021
Algehele gradering
A wonderful place in the bush to recharge.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much Liesl.
Paul E - Des 2021
Algehele gradering
Gesellige blyplek in Dinokeng.
Willie S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike boskamp in Dinokeng!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Willie.
Asseblief kom kuier weer vir ons.
Alastair R - Jun 2021
Algehele gradering
True bushveld camp.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Alistair
So kind of you. Hope to see you guys again soon
Desre S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Desre. Hoop om julle gou weer te sien.
Stoffel C - Mei 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike boservaring.
Lainie V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker naweek en mense baie vriendelik.
Stephan G - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier plek in die bos.
Johannes F - Apr 2021
Algehele gradering
Die was 'n baie aangename verblyf op Mooiplasie.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Ai julle, so baie dankie. Julle was self so gaaf en aangenaam.
Kom kuier asb weer vir ons.
Inge D - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderful bush camp, great hosts!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much Inge.
Karen M - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Karen, waardeer regtig.
Liesl K - Jan 2021
Algehele gradering
A beautiful, clean and comfortable chalet. The gardens are spectacular.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much for the nice review. Next time you are welcome to a unit with a bathroom inside.
Ronelle L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan, baie stil en rustige atmosfeer.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Ronel, waardeer opreg.
Marlise J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, skoon, netjies, goed geleë, sal weer kom!
Nadia C - Aug 2021
Algehele gradering
Magdel is an exceptional host and gets things done.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much, Nadia.
Hanre E - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek naby aan die stad
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Hanre
Kom kuier asseblief weer vir ons.
Vernon M - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Vernon.
Auriel H - Aug 2021
Algehele gradering
Best getaway.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Auriel.
Ilse' S - Des 2021
Algehele gradering
I loved my stay. Did not enjoy the outdoor bathrooms but the actual chalets are stunning and offer a great relaxing stay.
Shintez S - Des 2021
Algehele gradering
It was ok.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Hi Chintez,
Thank you for your constructive criticism.
I will contact you personally. I would like hear what you needed and make a plan or 2.
Shaun S - Sep 2021
Algehele gradering
Het gesukkel om die plek te kry. Aanwysings was maar swak deurgegee. En die grondpad is baie lelik uitgery.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Gina ek het vir julle duidelike aanwysings na ons hek gestuur. Julle het by verkeerde hek probeer uitgaan dit is nie ons hek nie. Sy keypad werk nie. Ons vra omverskoning vir jul ongerief.
Morne D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en goeie ligging.
Frans C - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige netjiese rustieke eenhede. Lekker vir die honde ook!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Frans. Kom kuier weer asb
Veronica G - Mei 2021
Algehele gradering
Very quiet, great for relaxing.
Ansie S - Mei 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige atmosfeer.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Ansie
Altyd welkom
Julian P - Des 2021
Algehele gradering
Nie weer nie.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Jammer jy het mis gelees. Op my profiel is die pryse van die wildtuin. Alles wat mooi is vir jou vorentoe.
Carla V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike ligging, baie netjies en baie goeie vriendelike diens.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Carla jou woorde laat ons harte warm klop. Kom kuier asb gerus weer vir ons.
Daleen H - Nov 2020
Algehele gradering
Mooi, rustig, ontspannend
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Daleen, julle is altyd welkom.
Henry K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en lekker atmosfeer.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Henry kom kuier weer asb
Thea M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer soontoe gaan.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Thea. Kom kuier gerus weer vir ons.
Amanda E - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Heinrich D - Okt 2020
Algehele gradering
Net 'n baie lekker plek.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Hein.
Kom gerus weer.
Riaan O - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gelukkig oor die veblyf.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Riaan.
Kom kuier gerus weer vir ons. Dit was lekker om julle te ontvang.
Amy L - Okt 2020
Algehele gradering
Can't wait to go back.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Amy. Please visit us again soon.
Riana J - Sep 2020
Algehele gradering
Dit het gevoel of ons vir ou vriende gaan kuier.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Riana, waardeer jou mooi briefie.
Ryno C - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, gerieflik.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie julle.
Sal lekker wees om julle weer hier te he.
Tiekie M - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek van al die geraas van die stad.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
So baie dankie vir die mooi briefie. Ons sal aandag skenk aan ons stofies.
Anne S - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplekkie.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you, Anne. Please visit us again soon.
Billy G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Billy.
Kom kuier gou weer vir ons.
Theo P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename paar dae daar deurgebring.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Theo, julle is altyd welkom.
Corle D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker!
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Hi Corle
Baie dankie. Ons waardeer jou pragtige resensie.
Dit was heerlik om julle hier te he. Mooiplasie groete
Marlene J - Nov 2020
Algehele gradering
Loved it!
Lees meerDawie K - Sep 2020
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Isabel D - Des 2020
Algehele gradering
Perfect peaceful farm and bush getaway with a tranquil setting.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much Isabel.
Next time we can book you closer to the bottom xx
Marion A - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely hospitality and welcome by owners - perfect bush break away from the city - basic but comfortable accommodation.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you, Marion.
Will do.
Hope to see you again soon.
Carel W - Aug 2020
Algehele gradering
Die rustigheid het ons kans gegee om ons batterye te herlaai.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Carel. Hoop om julle weer te sien
Dewald H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gesellige, vriendelike atmosfeer.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Dewald. Sien uit na jul volgende kuier.
Mooiplasie sal jul altyd verwelkom.
Caroline H - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Caroline. Julle is altyd welkom.
Thys E - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, stil en veilig. Het drie van die groot vyf gesien.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Thys, dit was lekker om julle hier te ontvang.
Hendrik V - Des 2020
Algehele gradering
Vir die prys wat ons betaal het per nag, het ek meer gerief verwag.
Jolanda V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig met 'n lieflike uitsig,
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Hi Jolanda,
So baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer vir ons op Mooiplasie.
Desire D - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome naweek.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Desire, ons waardeer dit regtig. Kom kuier gerus weer.
Elizca B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Elizca, thank you so much.
You are always welcome.
Regards
Chantelle K - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful place and Betsie is very welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek en Betsie is baie verwelkomend.
'n Klein juweel, alles wat jy kort vir 'n wegbreek van die stad af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much Chantelle. Please visit us again.
Itumeleng D - Okt 2019
Algehele gradering
The place is clean with communication.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you so much Itumeleng, please visit us again.
Marlena S - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het die plek baie geniet.
Danie H - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik, niks was verkeerd nie. Baie rustig, veilig, gasvry.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, Danie. Dit was heerlik om julle hier te huisves.
Lynn E - Okt 2019
Algehele gradering
We had a relaxing and peaceful weekend in these bush surroundings.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Lynn.
It was a pleasure having you here.
Please visit us again.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Linda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles redelik.
Izelle D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was still en rustig.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Hi Izelle
Ons voel vreeslik sleg dat jy Mooiplasie nie ten volle geniet het vir die boskamp wat dit is nie.
Julle is 'n pragtige paartjie en ons wens julle alles wat mooi is toe.
Chantel D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
So baie dankie Chantel. Dit was lekker om julle hier te he. Alles wat mooi is vir julle xx
Lydia R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Lydia, dit was ook heerlik om julle hier te hê. Julle moet weer terug kom.
Sue J - Apr 2018
Algehele gradering
Alles was 100%.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie, ons sal 'n plan maak.
Julia S - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig. Stil. Gemaklik. Vriendelik.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
So baie dankie julle is altyd welkom.
Nico E - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Die eienaars is baie vriendelik en help om jou tuis te laat voel.
Tanya V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was rustig.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Tanya
Baie dankie vir die pragtige verslag.
Gaste soos julle maak alles die moeite werd.
Jan C - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam en het die tyd daar geniet.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Ek is bly dat julle dit geniet het. Al ons opwasplekkies is wel buite langs chalets, maar ons het wel chalets met badkamers binne in. Vra maar volgende keer vir so 'n eenheid. Dankie vir mooi terugvoering.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vorster S - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker rustig!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie kom kuier gerus weer.
Daphne S - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you Daphne
Marlene V - Aug 2018
Algehele gradering
Blyplekke is op mekaar, jy luister die heeltyd na die ander mense se gesprekke, geen privaatheid.
Lees meerSusan N - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf self was goed, maar het meer verwag vir die prys.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Barend C - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Wilna R - Nov 2017
Algehele gradering
Beleef die rustige van die natuur en skakel totaal en al af.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Wilna. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer vir ons.
Wikus J - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig in die natuur, ver van alles af.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Wikus. Dit was heerlik om jou hier te ontvang.
Baie dankie, ons waardeer jou mooi gebaar.
Hermien M - Sep 2017
Algehele gradering
Geen ander woorde kan hierdie klein paradysie beskryf as absoluut ongelooflik nie. Wow.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Sjoe, baie dankie Hermien.
Dit was ook heerlik om julle te leer ken. Dit is gaste soos julle wat dit die moeite werd maak.
Julle is altyd welkom op Mooiplasie Boskamp.
Fransie S - Jul 2017
Algehele gradering
Ontvangs was puik. Het gevoel soos deel van 'n gesin wat verwelkom word deur Magdel!
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Hallo Fransie
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Dit is altyd lekker om sulke opgeruimde mense te ontmoet.
Kom kuier gou weer.
Tanya M - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was een awesome naweek.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dit was lekker om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
William V - Mei 2017
Algehele gradering
Sal my definitief weer sien en baie gou ook.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Baie, daie dankie, ons waardeer dit opreg.
Marie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker boomhuis-verblyf.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dankie Marie, die verslaggie maak ons harte baie gelukkig.
Brandt D - Jul 2017
Algehele gradering
The camp is very neat and tidy, the owners are very friendly and the view is just spectacular.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Thank you very much Brandt. I appreciate your review.We will not allow more than 4 vehicles on the site as we like the privacy of the whole set up.
Please visit us again soon.
Kindest regards.
Maryke S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het glad nie geslaap nie want ons het baie koud gekry en onveilig gevoel.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Maryke.
Ons is bekend vir ons gasvryheid en openlikheid.
Ek sal onmiddellik aandag gee aan al jou klagtes en ek vra om verskoning vir jou ongerief.
Ek kon dit vir jou soveel gemakliker gemaak het as jy vir my gesê het terwyl jy hier was.
Ruan C - Feb 2016
Algehele gradering
Die fotos kan dit nie mooi genoeg beskryf nie.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Sjoe, baie dankie Ruan, ons waardeer dit vreeslik.
Dit is so lekker om te hoor dat ons gaste lekker kuier.
Mooipladie groete
Danie D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing. Oulike plek.
Yvette N - Nov 2016
Algehele gradering
Geen waarde vir geld nie.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Beste Yvette
Ons het geen beheer oor die krag nie, dit gaan maar aan en af. Ek het heel moontlik gaan slaap toe krag aan was. Elke huisie het 'n olie lampie in. Wat die badkamers aan betref is jy heeltemal reg. Ons sal daarna kyk. Jy het omtrent niks betaal om hier te bly nie. Ek het vit jou baie afslag gegee. Ek het ook vir jou gesê dat al my eenhede badkamers het behalwe daai een. Iemand anders wou daai eenheid bespreek. Ek is spyt dat ek dit nie eerder vir hulle gegee het nie. Ek was nie ongeskik toe ek die hek gaan stel nie. Dit het gesous ek het net gehardloop. Inteendeel ek kan nie eens onthou hoe jy lyk nie. Iemand het net die volgende oggend vir my gevra watter man het so laat ingekom en so op my geskreeu.
Ek sou dit hoog op prys gestel het as jy self met my hieroor gepraat het. Ek gaan wel kyk na jou klagtes en iets daaraan doen.
Cornelis H - Mrt 2016
Algehele gradering
Sal nie weer soontoe gaan nie.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Hi Deon, ek sou dit baie waardeer het as jy jou gevoelens met my bespreek het. Ek vra elke gas om dit te doen. Ek kan net nie verstaan waarom mense so vriendelik met jou kan wees en jy sê vir ander, wat n pragtige paartjie en dan draai jy om nadat ek jou uitdruklik gevra het om enige klagtes met my op te neem
Susan H - Jul 2016
Algehele gradering
Very disappointing and will not recommend this to my friends.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie teleurstellend en sal dit nie by my vriende aanbeveel nie.
Eerstens het ek die personeel as ongeskik ervaar. Hulle het ons meer laat betaal as wat nodig is en ons het nie eens die eenheid gekry wat ek bespreek het nie. Ons het ook 'n wildrit bespreek vir R300 vir 2 ure en ons was net op die wildrit vir 1,5 uur. Die kinders van die bestuurders van die reservaat het die beste sitplekke op die trok geneem en die heeltyd gepraat. Ons kon nie op enige opdraande stop nie, want blykbaar kan die trok nie wegtrek teen 'n skuinste nie. Ons is ook aangesê om al 09:00 uit die eenheid te wees anders sal hul ons beboet, maar die uitkloktyd sê tienuur. Ek reis gereeld na Dinokeng en sien gewoonlik ten minste een van die Groot 5. Ons het niks gesien nie. As jy 'n lekker wegbreek soek, moenie hier bly nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mooiplasie Bush Camp se terugvoer
Normally I would just ignore comments like this but I feel that this one needs a bit of attention.
I did overcharge this lady. Instead of keeping quiet I called her the moment I realised it and refunded her. (worked it in with the game drive).
She got the chalet that she booked. She still owed money, I had to ask her 3 times to pay me before I had a reaction. Our game drives are R200.00 per person for 1.5 to 2 hours, we even go to 2.5 or 3 hours if we find something nice, we do not charge extra for that. Our guest did get a letter with all info on. She did not read it as I had to take several calls from her to try and get them here. She arrived knowing nothing as she had not read the info with directions. I had to repeat everything a few times.
Our guests need to vacate at 10h00 and it is in the letter. I also told her that. When we got back to the camp she was furious because it was so short, the drive was 1hr 40 min and no animals. We also had quite a few lion in the area and I think they moved away. I was prepared to give her a self-drive. I felt bad about the animals but she jumped in her car at 09h00 and drove away. I called her and even told her that we would give her a self-drive. Also asked why she did not greet and just left.
We have one steep hill where only a 4x4 can really drive up easily, I am sorry but for the safety of my guests I refused to stop on the steepest spot for her to look at the Eland. I felt it would have been dangerous.
I do not think that she even knows Dinokeng as she did not know her way at all.
Dinokeng is a great get away for a weekend and I am stunned that she found us rude.
Danielle D - Sep 2015
Algehele gradering
Misinformation about rooms made it a very unpleasant stay. Leisure facilities are overrated.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
If you look at the reviews below, this one. You will see that the problem clearly lies with the guest. I have explained through TravelGround and called her myself to make sure that they were prepared to share an open plan sleeping unit as the one she has asked for was not available, which is also open plan. I did make a mistake by calling her a night earlier to ask where she was but it was out of concern, sorry, my mistake. We are situated in a big-5 game reserve and the animals will easily run in front of vehicles. The lady that made the booking arrived not knowing what open plan means even though I have tried my best to explain to her and she pretended to understand. Our pool has never been dirty. We take a lot of pride in Mooiplasie and would appreciate it if she could produce photographs of the alleged dirty pool, Jacuzzi etc.
.
Ryno V - Nov 2015
Algehele gradering
Not worth it.
Lees meerMooiplasie Bush Camp se terugvoer
Dear Ryno.
We appreciate your review, however we would have appreciated it more if you discussed your concerns with us while you were here. We would have taken immediate action to make your experience better.
We normally do not take 1 night stays during the weekend but decided to accommodate you, thus the price. Our normal price is for minimum 2 nights R800.00 per couple per night which is fair considering the fact that we are situated in a Big 5 game reserve and are only 65 kilometres north of Pretoria.
We have 2 units that cater for the bush-loving guests, hence why we did not put in glass windows but a roll-up type of window cover. All the units are fully equipped for self-catering with a microwave, fridge, 2-plate stove and private braai facilities. All we do not have are ovens.
We have so much to offer: a pool; Jacuzzi; table tennis; pool table; trampoline; swings for kids; volleyball; mini soccer; a self-drive game drive route of about 70 kilometres and game drives done by us. Spa's and restaurants are available within a 6 kilometre radius. Just for the sake of interest, while you we here on Saturday, other guests were on a game drive enjoying the privilege of seeing 12 lions having a meal from the Eland that they caught just before we arrived.
M Haasbroek R - Okt 2014
Algehele gradering
In 'n neutedop: HEERLIK!
Diléne M - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlik! Ontspannend, rustig en pragtige natuur.
Leana J - Jun 2014
Algehele gradering
Dit is regtig al wat ons nodig gehad het vir een aand se oornag!
Kedibone M - Sep 2013
Algehele gradering
What a lovely place.
Werner B - Des 2013
Algehele gradering
Lekker weg in die bos!
Megan D - Sep 2013
Algehele gradering
Rustic & enjoyable
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokweng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang