Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplasie Bush Camp

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokweng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mooiplasie Bush Camp is 'n selfsorg-instansie in die nuwe, bekroonde Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, net 'n kort entjie noord van Pretoria af.

Ons bied verskeie verblyf-opsies in 'n slaapsaal, rondawels en chalets. 'n Verskeidenheid doendinge is beskikbaar op ons perseel en op die nabygeleë eiendomme. Ons hoop om jou sommer binnekort hier te kan verwelkom.

Let daarop dat die pad na Mooiplasie 'n grondpad is wat gereeld onderhou word.

Mooiplasie is een van die min eiendomme in Dinokeng met 'n eg Afrikaanse naam. Die trotse eienaars, Bert en Betsie Van Graan, het Mooiplasie vernoem na die gewilde piekniekplek in die Krugerwildtuin naby die Mopanikamp waar hul gedurende die dag ontspan en wild gekyk het.

Mooiplasie, wat op 'n klipbank geleë is, was aanvanklik 'n naweek-wegbreekplek vir gesinne en vriende, maar het oor die laaste 12 jaar in 'n volwaardige selfsorg-onderneming ontaard. Ons is veral gewild onder gesinne, skool- en kerkgroepe en sake-ondernemings wat wegbreke, opleidingsessies en konferensies beplan.

Ons maak ook voorsiening vir klein troues van tot en met 100 gaste.

Bloed, sweet en trane het Mooiplasie 'n unieke plek gemaak aangesien Bert en Betsie, te danke aan 'n paar helpers, dit oor die jare in 'n ontspanne en rustige wegbreekplek omskep het.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jonathan V
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely n besoek werd. Sal weer gaan. Rustig en stil ligging. Gemaklik, skoon en is toegerus met alles wat jy nodig het. Eienaar baie vriendlik. Sa...
Sien meer
Apr 2024
Zanetell D
5.0
Fantasties. Dit was 'n baie lekker naweek met baie vriendelike mense. Sal dit aanbeveel.
Apr 2024
Jacques D
Saam met lewensmaat
5.0
Het die rustigheid geniet. Sal beslis weer gaan. Lekker, dankie. Sal weer besoek.
Feb 2024
Adriana L
Gesin met klein kinders
5.0
Vreedsaam en rustig. Die uitsig vanaf die Eagles Nest was fantasties. Dis so lekker om met voëlgesang wakker te word. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023
Anel S
Gesin met tieners
5.0
Lovely. Lovely host, love our place with own fire pit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 154

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dinokweng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Mooiplasie Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokweng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e479778e6aa580475340830a462f96dfaa6fcf042a8b51a61006f57a0542cf07bc47c418057ddf5a6fc2db880716f078cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39398 28.41744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang