Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooirand Damhuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mooirand Damhuis is op die oewer van 'n dam op 'n plaas tussen Frankfort en Reitz. Die area het verskeie buitelugaktiwiteite en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan besoek.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Van die kamers lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die dam. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is ook slaapbanke in die leefarea. Die badkamers het elkeen 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, etenstafel en 'n ingeboude braai-area. Die huis lei na 'n lieflike dek met 'n uitsig oor die dam en die omgewing.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, bergfietsry, voetslaan, wildkyk en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Maryke M
Gesin met tieners
5.0
Lekker wegbreek. Mooi toegeruste huis, baie stil en rustig in die wildkamp. Dankbaar ons honde kon saamkuier.
Sep 2024
H V
5.0
Fenominaal! Uitstekend ingerig met presies wat nodig is in 'n pragtige en rustige omgewing.
Jun 2024
Gerhard V
Saam met vriende
5.0
Best place to re-change your batteries, will definitely go there again. The place was clean, well-stocked with all that you need. Littl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Robyn Q
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, peaceful place. Very thoughtfully equipped. We had a really wonderful stay. It is extremely peaceful and so lovely to see wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Charese V
Gesin met tieners
5.0
Mooiste uitsig, rustig in stilte, perfekte wegbreek. Skoon. Gemaklik en gerieflik. Alles wat mens nodig het. Ek gaan beslis weer Mooirand Damhuis bes...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ebie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Mooirand Damhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Plaas Mooirand, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA408de506740cb4d6ca21b15434fd0e8b81de440d08841cd1d74fb0951e0bdfcad534caac62f15d2a59a6817fa4c1c0aae585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 R26 Plaas Mooirand 9810 Vrystaat 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -27.605366082199 28.523373595836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang