Mooirivier Farmstay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mooirivier Farmstay, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mooirivier Farmstay is op 'n plaas 10 km vanaf Barberton geleë.
Verblyf word in 4 selfsorg-chalets aangebied. Al die chalets het 'n kombuisie, privaat badkamergeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke chalet het sy eie stoep met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die dam en op die Barbertonberge.
Doendinge op die plaas sluit swem, fietsry, visvang, Zipline, stap en voëlkyk in.
Besienswaardighede sluit die Barberton Natuurreservaat (13 km), Krugerwildtuin (85 km), Jane Goodall Institute Chimpanzee Eden (30 km), Ngwenya Glas (±140 km – paspoort word benodig), Swaziland (135 km), Bourke's Luck Potholes (165 km), God's Window (140 km), Sudwala Grotte (88 km), Mac Mac-waterval (110 km), Laeveld Nasionale Botaniese Tuine (40 km), Elephant Whispers, (105 km, naby Hazyview), Pelgrimsrus (150 km), en Kaapschehoop (45 km) in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mooirivier Farmstay, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Mooirivier Farmstay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mooirivier Farmstay, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang