Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooisig 5 Reebok

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jannie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ideale plek en ons oorsese kinders wat kom kuier het. Was baie lekker verblyf. Lekker ruim en dankie dat ons worshondjie ook kon saamgaan. Sy het dit geniet. Daar was alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Baie dankie vir terugvoer. Hoop om julle weer te ontvang.

Ashtrica D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Kuier by Moosig 5 Reebok was fantasties. Rustige area, baie veilige omgewing. Baie lekker gebly, sal weer teruggaan. Gasvrou was fantasties, veilige area. Sal graag ander ook aanbeveel om Moosig 5 Reebok te gaan besoek, uitstekende kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Baie dankie vir terugvoer, ons maak weer so.

Adele S
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Heerlike wegbreek. Lieflike plekkie, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Kon net ontspan - alles was daar, selfs solar krag! 5 min se ry van see, mooiste uitsig oor pragtige groen velde. +-10 min van Groot-Brak asook Hartenbos. Ons het baie veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Hallo Adele Baie bly julle het ons huisie geniet, hoop om julle spoedig weer te sien. Gerry

Arnold K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Kuier was baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Dankie vir terugvoer, hoop julle sal binnekort weer kom rus.

Suretha L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Awesome. Lovely, fully equipped home. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Baie dankie Suretha, glo ons sal julle weer sien.

Wanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie goed geleë en goed toegerus. Die was regtig baie goed toegerus en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Baie dankie vir terugvoering Wanda, hoop om julle weer te sien Gerry

Luit D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2022

Gerieflik, netjies, geen WiFi. Skoon en netjies met alles wat jy by die huis het. Twee slaapkamers elk met 'n dubbelbed en 'n studentekamer vir 4 as derde slaapvertrek. Vriendelike, hulpvaardige gasheer en bure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Baie dankie, ek waardeer die terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien Gerry

Alecia N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Ons het heerlik gebly, en sal definitief weer daar bly! Baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Goeiedag Alecia, Baie dankie, waardeer die terugvoering opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Gerry

Dulindi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Stil, rustig en veilig en kon rus sonder om te wonder het ek die deur gesluit. Die blyplek is lekker en prakties beplan en ruim. Ons het baie veilig gevoel in die area. Dis stil en mens kan lekker rus daar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit, hoop om gou weer te sien

Heinrich M
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Vriendelik en behulpsaam. Die diens veral na die tyd en opvolg was baie goed. Die eienaar pas graag aan by kliënte se behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Mooisig 5 Reebok
Dankie, Heinrich. Ons maak weer so. Gerry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b38f41e4f6d2c63d384d94410a720ebf47241003816a1e1594b271675aaf4af1fdbcab91d4e83b905e646c27315cc90e62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 5 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.072728611292 22.163406908512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang