Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooisig 5 Reebok

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Mooisig 5 Reebok
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jannie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Ideale plek en ons oorsese kinders wat kom kuier het.

Was baie lekker verblyf. Lekker ruim en dankie dat ons worshondjie ook kon saamgaan. Sy het dit geniet. Daar was alles wat mens nodig het.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Hoop om julle weer te ontvang.

Mooisig 5 Reebok
Ashtrica D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashtrica D

Kuier by Moosig 5 Reebok was fantasties. Rustige area, baie veilige omgewing.

Baie lekker gebly, sal weer teruggaan. Gasvrou was fantasties, veilige area. Sal graag ander ook aanbeveel om Moosig 5 Reebok te gaan besoek, uitstekende kliëntediens.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, ons maak weer so.

Mooisig 5 Reebok
Adele S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S

Heerlike wegbreek.

Lieflike plekkie, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Kon net ontspan - alles was daar, selfs solar krag! 5 min se ry van see, mooiste uitsig oor pragtige groen velde. +-10 min van Groot-Brak asook Hartenbos. Ons het baie veilig gevoel.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Hallo Adele

Baie bly julle het ons huisie geniet, hoop om julle spoedig weer te sien.

Gerry

Mooisig 5 Reebok
Arnold K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold K

Kuier was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Dankie vir terugvoer, hoop julle sal binnekort weer kom rus.

Mooisig 5 Reebok
Suretha L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha L

Awesome.

Lovely, fully equipped home. Friendly service.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie Suretha, glo ons sal julle weer sien.

Mooisig 5 Reebok
Wanda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Baie goed geleë en goed toegerus.

Die was regtig baie goed toegerus en ruim.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering Wanda, hoop om julle weer te sien
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Luit D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luit D

Gerieflik, netjies, geen WiFi.

Skoon en netjies met alles wat jy by die huis het. Twee slaapkamers elk met 'n dubbelbed en 'n studentekamer vir 4 as derde slaapvertrek. Vriendelike, hulpvaardige gasheer en bure.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien

Gerry

Mooisig 5 Reebok
Alecia N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia N

Ons het heerlik gebly, en sal definitief weer daar bly!

Baie netjies en ruim.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Goeiedag Alecia,

Baie dankie, waardeer die terugvoering opreg.

Hoop om julle gou weer te sien.

Gerry

Mooisig 5 Reebok
Dulindi S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dulindi S

Stil, rustig en veilig en kon rus sonder om te wonder het ek die deur gesluit.

Die blyplek is lekker en prakties beplan en ruim. Ons het baie veilig gevoel in die area. Dis stil en mens kan lekker rus daar.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit, hoop om gou weer te sien

Mooisig 5 Reebok
Heinrich M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M

Vriendelik en behulpsaam.

Die diens veral na die tyd en opvolg was baie goed. Die eienaar pas graag aan by kliënte se behoeftes.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Dankie, Heinrich.

Ons maak weer so.

Gerry.

Mooisig 5 Reebok
Rene K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Dit is 'n fantastiese huis en beslis waarde vir geld.

Die huis het beslis ons verwagtinge oortref. Ons sal definitief weer teruggaan!

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Julle altyd welkom, so bly julle het dit geniet.

Mooisig 5 Reebok
Adell F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adell F

Ongelooflik lekker.

Ongelooflik lekker gebly, vriendelikste buurmense en was baie vriendelik ontvang. Sal regtig Mooisig sterk aanbeveel. Ons gaan vir seker terugkom.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

So so bly julle het dit geniet, glo julle sal weer kom.

Gerry

Mooisig 5 Reebok
Lucille H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille H

Die huis was gerieflik naby die Vista Rolbalklub waar ons 'n 3-dag toernooi moes speel en ons het lekker gebly.

Ons het net een klagte gehad en dit was oor die kopkussings op die beddens. Ek stel voor dat die eienaar nuwe kussings aankoop. Verder was ons tevrede.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die voorstel, sal dit defnitief vervang.
Welkom volgende jaar met die toernooi en andersins
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Marietjie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Heerlik.

Baie lekker ruim huis met alles wat jy kan nodig hê. Skoon en netjies. Die 3 badkamers is 'n bonus asook dat daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is. Ons was 2 volwassenes, 4 matriekseuns en 2de jaar meisiestudente. Ons was nooit in mekaar se pad nie en die seuns het dit geniet om so bietjie apart in die "garage kamer" te kon bly.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, waardeer dit opreg, hoop om julle weer te host.

Mooisig 5 Reebok
Charlene G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G

Lekker gebly.

Baie lekker huis, ons almal het die wegbreek geniet.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie, julle altyd weer welkom
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Elton V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton V

Baie lekker alles wat ons sou wou hê. Naby winkels en baie vriendelike mense langsaan.

Lekker plekkie, mooi uitsig. Die huis is baie lekker om in te bly, al die geriewe is reg en skoon. Lekker braaiplek. Meer as genoeg slaapplek. Die oom langsaan by wie jy sleutels optel is baie vriendelik en het ons sommer gehelp met hout en goed omdat ons op motorfietse daar was. Baie lekker gebly. 5 sterre

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie Elton

Mooisig 5 Reebok
Adele V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Baie netjies en alles wat nodig is was daar.

Sal beslis 5 Mooisig Reebok aanbeveel. Baie skoon en netjies!

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet, ek is seker ons sal julle in die toekoms sien.
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Imran S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imran S

Very enjoyable and comfortable place.

Was very enjoyable, very close to all main attractions that the area has to offer.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Niki S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki S

Baie lekke en rustig.

Ons was 2 gesinne wat daar was oor Desember maand. Wat 'n heerlike plek. Sal beslis aanbeveel.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die moeite om terugvoering te gee. Ek waardeer dit opreg.
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Lynette B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Great, spacious house!

Ideal for a big group of friends. All you need in one place. We were welcomed by the friendly neighbour.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, ons hoop om julle gou weer te sien.
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Bevan H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan H

Was awesome.

We had a lovely and comfortable stay at 5 Mooisig Reebok, with friendly neighbours in this peaceful neighbourhood. The accommodation provided was fantastic. All is provided. People, don't think twice about booking this. Whole family enjoyed it, and the dogs loved the open space at the back.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Beste Bevan,

So bly om te hoor. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Louise M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Wonderlik.

Ons is glad nie spyt oor ons keuse om daar te bly nie.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Aadilah H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aadilah H

The accommodation is absolutely breathtaking.

I would definitely encourage anyone to stay at this accommodation. This accommodation has everything one would need. The area is nice, calm and relaxing.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Thank you very much, we do appreciate the feedback and hope to see you soon.

Regards,
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Mario B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B

Netjies en gerieflik.

Maklik om te vind. Die vulstasie en winkels is byderhand. Sal beslis weer bespreek.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie baie dankie vir terugvoering - waardeer dit opreg

Gerry

Mooisig 5 Reebok
Lodewyk V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk V

Goeie waarde vir geld.

Ons was 5 volwasse mense wat hier gebly het vir 3 aande gedurende die naweek van die “Buffelo Motorfiets Rally". Baie sentraal. Was vriendelik ontvang deur die buurman en alles gewys. Het lekker gebly. Vat net eie toiletpapier en seep saam.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie Lodewyk.
Ons is bly julle het dit geniet, jammer oor die tioletpapier, sal dit uitsorteer.
Hoop om gou weer te sien.
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Anita B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Lovely!

We had a lovely stay at Mooisig 5 Reebok. The house was clean and there was enough bedding for the 8 guests. The views are breathtaking and the neighbour was very helpful and showed us around.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik!

Ons het heerlik by Mooisig 5 Reebok gebly. Die huis was skoon en daar was meer as genoeg beddegoed vir die 8 gaste. Die uitsigte is asemrowend en die buurman was baie hulpvaardig en het ons rondgewys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Good day Anita,
Very glad you enjoyed your stay. We hope to see you soon again.

Gerry

Mooisig 5 Reebok
Anette D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anette D

Uitstekend.

Die verblyf was baie lekker en toegerus met alles wat nodig is. Sal dit aanbeveel en definitief weer kom kuier.

Mooisig 5 Reebok se terugvoer

Baie dankie vir gradering, ons hoop om julle gou weer te sien.
Gerry

Mooisig 5 Reebok
Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b38f41e4f6d2c63d384d94410a720ebf47241003816a1e1594b271675aaf4af1fdbcab91d4e83b905e646c27315cc90e62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 5 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.072728611292 22.163406908512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang