Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooisig 5 Reebok

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 2 Des 2024.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mooisig 5 is halfpad tussen die kusdorpe Groot-Brakrivier en Klein-Brakrivier in die Reebok-omgewing geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, Reebok-strand, Kleinbrak-strand en strandmeer, en nog baie meer.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer kan tot 2 volwassenes en 'n kind akkommodeer. Die en suite-badkamer het 'n stort. Dit is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Gaste het ook toegang tot 'n TV met DStv en WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Mooisig 5 Reebok
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooisig 5 Reebok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b38f41e4f6d2c63d384d94410a720ebf47241003816a1e1594b271675aaf4af1fdbcab91d4e83b905e646c27315cc90e62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 5 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.072728611292 22.163406908512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang