Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooisig Oornagverblyf

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tommy En
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Mooisig Oornagverblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rihenta J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihenta J

'n Juweel.

Wat 'n heerlike ontvangs en slaapplek na 'n lang pad. Dit is soos om tuis te kom.

Emeke S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emeke S

Rustig, netjies en veilig.

Baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Annalene D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene D

Lekker en mooi.

Dit was rustig, mooi uitsig en lieflike gasheer en gasvrou, baie bedagsaam en vriendelik.

Priscilla S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla S

Baie gerieflik en rustig.

Ons het baie lekker by die verblyf gewoon. Die plek is pragtig, netjies en gerieflik. En ons is baie dankbaar dat hulle ons hondjie ook ingeneem het. Ons sal weer kom kuier, baie dankie.

Doulette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doulette B

Lovely couple that is welcoming and hospitable.

Great view, with friendly service. Clean, affordable and welcoming.

Santjie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie M

Almal is so behulpsaam en vriendelik.

Het baie lekker gebly, warm en vriendelike verwelkoming, alles is baie skoon en netjies, was baie sentraal vir die plekke waarna toe ons wou gaan, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Xander S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander S

Vakansie.

Uitstekende diens, baie skoon en netjies.

Marlena K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena K

Baie vriendelike gasvrou en gasheer, baie welkom laat voel.

Was baie gemaklik en skoon.

Amanda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Was baie tevrede.

Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie gasvry. Gerieflik, skoon en netjies.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgebly het.

Mooisig Oornagverblyf
Billy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M

Die verblyf is sentraal tot die area waar ons besoek het.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf het die gebied gebied waarvoor ons betaal het. Ons is baie tevrede.

Mareli V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli V

Baie lekker, goed geleë, baie vriendelike mense, jammer dat daar nie DSTV is nie.

Was lekker en baie rustig.

Annietjie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Soos bo.

Mooisig doen hierdie akkommodasie se naam gestand. Gulde ontvangs met heerlike bederfies deur gasheer en gasvrou. Baie netjies, gemaklik en rustige atmosfeer. Beveel aan met vrymoedigheid.

Anna M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Tien uit tien. Awesome gasvryheid en netheid.

My twee keer wat ek hier oornag, was puik. Die eienaars is so vriendelik en gasvry, en die netheid van die eenheid is tien uit tien.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Baie dankie julle dierbare mense. Julle is altyd welkom.

Mooisig Oornagverblyf
Neels B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Modern. Baie netjiese, skoon eenheid en privaat.

Ons het dit baie geniet. Gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel. Dit is beslis die 5 sterre werd.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom kuier asb weer. Ons bid dat God julle oorvloedig seën.

Mooisig Oornagverblyf
Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Definitief aan te beve.

Pragtige kamer, dierbare gasvrou en rustigheid weg van die skare vakansiegangers.

Dawie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J

Meer as voldoende vir oornagdoeleindes.

Ongelukkig nie aparte wasgeriewe vir vuil koppies, borde, eetgerei nie.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Dit was so lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Ons bid dat God julle oorvloedig seën.

Mooisig Oornagverblyf
Michelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Baie lekker en mooi.

Dit was baie netjies met 'n baie mooi uitsig!

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Liewe mense. Dankie vir die terugvoer.
Kom kuier gerus weer. God seën julle oorvloedig

Mooisig Oornagverblyf
Josef L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef L

Stil en baie lekker.

TV het nie dekodeerder nie. Verder alles op standaard.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Hello dierbare mense.
Dankie vir julle terugvoer.
Was heerlik om julle hier te hê.
Groete,
Tommy en Stephanie

Mooisig Oornagverblyf
Amanda T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Rustig en veilig.

Baie gasvrye eienaars.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Dit was so lekker om julle te huisves. Reis veilig. God seën julle oorvloedig.

Mooisig Oornagverblyf
Navel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Navel S

Dit was fantasties en dit was 'n plesier om nuwe vriende te ontmoet in Reebok en sal beslis weer gebruikmaak van die Gastehuis.

Die weer, gasvryheid was fantasties. Tommy en Stephanie se gesindheid was wonderlik.

Eugene R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R

Baie gesellig.

Lekker gekuier, eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Kan aanbeveel vir enige iemand.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Mooisig Oornagverblyf
Anna M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Dit was awesome, so skoon en netjies en eienaar so vriendelik.

Baie dankie vir julle gasvryheid en so 'n awesome kamer gewees, sal beslis weer daar oornag.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Baie dankie.
Dierbare mense. Kom asseblief weer.
Tommy & Stephanie

Mooisig Oornagverblyf
Melvena V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena V

Heerlik gerieflik en goed geleë.

Baie skoon en goed ingerig. Dankie Tommy en Stephanie vir julle gasvryheid en die heerlike vrugte. Dit was 'n groot bederf!

Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie mooi en veilig.

Ons is met vriendelikheid ontmoet, alles baie mooi verduidelik. Hierdie is voorwaar 'n baie lekker slaappkek, kamer baie soon en netjies als wat nodig is en baie meer. Ontbyt was uitstekend boonste rak ons gaan beslis weer van Mooisig Oornagverblyf gebruik maak. En vriende gemaak.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Andre, julle was voorwaar n plesier om as gaste te kon ontvang. Sien uit na jul volgende oorbly.
Tommy en Stephanie

Mooisig Oornagverblyf
Strydom D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strydom D

Baie netjies en vriendelike gashere.

Alles was gereed by ons aankoms; netjies en prakties.

Mooisig Oornagverblyf se terugvoer

Baie dankie julle. Ons waardeer die terugvoer.
God seën julle oorvloedig.

Mooisig Oornagverblyf
Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Netjiese blyplek by vriendelike mense na aan hooftoegangsroetes en see. Halfpad tussen Mosselbaai en George. Definitief 'n wenner.

Ek het welkom gevoel, was op my eie maar binne bereik van gasheer. Plek was netjies met koffie, melk beskuit ens. en binne kort afstand van die omliggende dorpe, maklik om te vind, naby hooftoegangsroetes maar tog stil. Pragtige uitsig. Sal definitief my plek van keuse wees vir toekomstige besoeke.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920f4e219b479271ccce8ffe3e0681921310a0d77693a163a8c71e93f2a1d35879b1f55473a7bed73b9890f037292e8605c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072522270896 22.163376673871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang