Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooisig Oornagverblyf

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Rihenta J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Juweel. Wat 'n heerlike ontvangs en slaapplek na 'n lang pad. Dit is soos om tuis te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emeke S
1 nag
5.0
Jun 2024

Rustig, netjies en veilig. Baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker en mooi. Dit was rustig, mooi uitsig en lieflike gasheer en gasvrou, baie bedagsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik en rustig. Ons het baie lekker by die verblyf gewoon. Die plek is pragtig, netjies en gerieflik. En ons is baie dankbaar dat hulle ons hondjie ook ingeneem het. Ons sal weer kom kuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doulette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely couple that is welcoming and hospitable. Great view, with friendly service. Clean, affordable and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Almal is so behulpsaam en vriendelik. Het baie lekker gebly, warm en vriendelike verwelkoming, alles is baie skoon en netjies, was baie sentraal vir die plekke waarna toe ons wou gaan, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vakansie. Uitstekende diens, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlena K
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Baie vriendelike gasvrou en gasheer, baie welkom laat voel. Was baie gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Was baie tevrede. Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie gasvry. Gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tommy En Stephanie
Mooisig Oornagverblyf
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het.

Billy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Die verblyf is sentraal tot die area waar ons besoek het. Ons is vriendelik ontvang en die verblyf het die gebied gebied waarvoor ons betaal het. Ons is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tommy En
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920f4e219b479271ccce8ffe3e0681921310a0d77693a163a8c71e93f2a1d35879b1f55473a7bed73b9890f037292e8605c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072522270896 22.163376673871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang