Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiste Uitsig

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Lang verblyf
4.0
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erica G
Lang verblyf
5.0
Des 2020

Sielsrus. Ons het so lekker gekuier - die kamers is baie ruim en dit voel soos huis. Ons het die meeste van die tyd op die stoep deurgebring met sy pragtige uitsig. Maryke was altyd beskikbaar as ons 'n navraag gehad het en het uit haar pad gegaan daar waar ons 'n probleem gehad het om ons kuier so gemaklik as moontlik te maak. Ons kan die huis vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Mooiste Uitsig
Beste Erica, Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Maryke

Chantell P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Die verblyf was heerlik. Mooiste Uitsig is 'n familiehuis met die mooiste uitsig oor die see. 'n Fantastiese plekkie vir 'n familiewegbreek. Baie ruim en netjies. Ons het die vakansie baie geniet. Die braai-area is baie ontspannend en kinders het lekker op die dek gespeel. Baie beveilig vir klein kinders. Ouers kan net lekker terugsit en ontspan terwyl die kinders heerlik speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Mooiste Uitsig
Beste Morne, Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die vakansie geniet. Vriendelike groete, Maryke

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore-straat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6620, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMmVlYmFmLTVmOGItNDQ2MC05OTg5LWNjZmZlZDAyMjNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 4 Sycamore Street Wavecrest 6620 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.0174949 24.922627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang