Mooivallei Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stanley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Hybre G - Mei 2024
Algehele gradering
Sport naweek naby universiteit.
Susan K - Feb 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Marlene P - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Christiaan M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Mooivallei Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Christiaan. Groete vir julle.
Daleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye mense!
Heleen N - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Alles wat nodig is vir selfsorg is in die eenheid. 'n LED tipe liggie vir beurtkrag sal gaaf wees.
Sunell B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Baie dankie. Vriendelike gasheer.
Bertus A - Feb 2023
Algehele gradering
Rustigheid, privaatheid en uitstekende gasvryheid.
Mooivallei Villa se terugvoer
Bertus, baie dankie.
Dit was voorwaar 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop om weer die voorreg te he.
Andries C - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for longer-term stay.
Dorothy V - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim, netjiese eenheid. Uiters ongeskikte eienaar.
Lees meerMooivallei Villa se terugvoer
Dag Dorothy, baie dankie vir die terugvoering.
Ons gebruik maar sosiale media om ons op hoogte te hou van loadshedding in Potchefstroom.
Soos ek genoem het, uit ons 4 eenhede het jy die "Jackpot" geslaan met die enigste eenheid wat aan 'n battery en invertor gekoppel is. Jy het dus geen loadshedding beleef nie.
Met betrekking tot die warmwater. Ek en my loodgieter het dae lank kopgekrap waarom die warme water kom-en-gaan. Die probleem was eindelik opgespoor en die probleem was dat iemand die koue en warm water krane van die wasmasjien binne die badkamer oop gedraai het (Kon moontlik ons vorige gas gewees het want dit het nog nooit vantevore gebeur nie). Dit het veroorsaak dat die warm water terug druk in die koue water toe as gevolg van die warm water se laer druk en die "Mixer" wat ons daar gebruik. Die krane is vervang en niemand kan nou meer die krane verkeerd kry nie.
4. Ek het myself begin verdedig (wat jy as ongeskik / konfrontasie sien). Ek het gese dat ek vir jou ander akkommodasie kan kry en jou geld terug gee maar jy het die nie aanvaar nie.
Ek waardeer opreg jou terugvoering en ek hoop jy vat die tyd om ook deur ons ander reviews te gaan. Jou negatiewe review was ons eerste.
Karstveld Academy K - Okt 2022
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis af.
Mooivallei Villa se terugvoer
Yolandi, baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was werklik 'n plesier om julle hier te akkommodeer.
Michelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Ek en my seun het vir 3 dae by Mooivallei Villa gebly.
Mooivallei Villa se terugvoer
Michelle, baie dankie vir die mooi kompliment. Volgende keer is jy in die Villa en nie Penthouse.
Sanet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim plekkie om te bly as jy in Potchefstroom is.
Mooivallei Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sanet.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle verblyf in Potchefstroom aangenaam te maak. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Jacques V - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Mooivallei Villa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jacques.
Altyd lekker om kennis met nuwe mense te maak. Moenie vergeet van die Kaapse wyn volgende keer nie.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gerrit E - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet.
Johan T - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike hulpvaardige eienaar. Baie netjies en ruim.
Roelof D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is 'n selfsorg-eenheid met goeie ligging, ruim, goed toegerus en met die vriendelike Stan baie hulpvaardig.
Lees meerTanja F - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en vir seker waarde vir geld.
Heidi V - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Buks J - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend verblyf in 'n rustige en veilige area.
Issabella G - Jan 2018
Algehele gradering
Ons sal weer daar tuisgaan, ons het baie tuis gevoel.
Mooivallei Villa se terugvoer
Baie dankie Issabella, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete by die huis.
Stan
Alti K - Okt 2017
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige wegkomplek naby aan als!
Monique L - Sep 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en dit is so rustig, goed vir die gemoed!
Andre R - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige plek vir oornag of langer. Goed toegerus.
Lorenza W - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek, baie ruim en vriendelike mense, sal beslis weer kom.
Japie S - Okt 2017
Algehele gradering
Friendly welcome.
Wiets B - Sep 2016
Algehele gradering
Net nice
Madelene H - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Retha S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Wimpie G - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolgansstraat 1, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang