Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooivallei Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hybre G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Sport naweek naby universiteit. Vriendelik ontvang deur gasheer en -vrou. Eenheid baie netjies toegerus. Beslis waarde vir geld. Sal beslis weer van Mooivallei Villa gebruik maak. Netjiese tuin met stoep, skep 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Sal definitief weer daar bly. Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker verblyf. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en ons eenheid was lekker ruim. Baie dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stanley
Mooivallei Villa
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Christiaan. Groete vir julle.

Daleen B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie vriendelike en gasvrye mense! Baie dankie vir die gasvrye en vriendelike verblyf! Sal voorwaar dit vir enige iemand aanbeveel! Het sommer tuis gevoel️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Alles wat nodig is vir selfsorg is in die eenheid. 'n LED tipe liggie vir beurtkrag sal gaaf wees. Veilige parkering is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunell B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lekker gebly. Baie dankie. Vriendelike gasheer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustigheid, privaatheid en uitstekende gasvryheid. Sal dit aan enigiemand aanbeveel. Ek en my vrou was met ope hande ontvang. Alles was meer as 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stanley
Mooivallei Villa
Bertus, baie dankie. Dit was voorwaar 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop om weer die voorreg te he.

Andries C
Lang verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Perfect for longer-term stay. Large, comfortable apartment with kitchen, living room, bedroom, laundry machine. With the kitchen and laundry machine, this is ideal if you have a longer stay (as I did). Not walking distance to campus, but still very conveniently located just 5 minutes from campus by car. Fast and reliable internet. Excellent communication with owners. All-in-all, a great experience and a place I'd stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothy V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2023

Ruim, netjiese eenheid. Uiters ongeskikte eienaar. Toe ek die loadsheddingskedule vra, is ek meegedeel om self op Facebook te gaan kyk. Toe ek vra oor die water wat nie warm is nie, het dit tot 'n konfrontasie gelei waar ek meegedeel is dat hy met al sy ander besighede nie die gastehuis nodig het nie. Ek het hom gevra om te loop, waarna ek meegedeel is dat dit sy plek is. Nie enige van die bogenoemde het iets te doen met die feit dat ons badkamer se water vir 2 oggende koud was nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stanley
Mooivallei Villa
Dag Dorothy, baie dankie vir die terugvoering. Ons gebruik maar sosiale media om ons op hoogte te hou van loadshedding in Potchefstroom. Soos ek genoem het, uit ons 4 eenhede het jy die "Jackpot" geslaan met die enigste eenheid wat aan 'n battery en invertor gekoppel is. Jy het dus geen loadshedding beleef nie. Met betrekking tot die warmwater. Ek en my loodgieter het dae lank kopgekrap waarom die warme water kom-en-gaan. Die probleem was eindelik opgespoor en die probleem was dat iemand die koue en warm water krane van die wasmasjien binne die badkamer oop gedraai het (Kon moontlik ons vorige gas gewees het want dit het nog nooit vantevore gebeur nie). Dit het veroorsaak dat die warm water terug druk in die koue water toe as gevolg van die warm water se laer druk en die "Mixer" wat ons daar gebruik. Die krane is vervang en niemand kan nou meer die krane verkeerd kry nie. 4. Ek het myself begin verdedig (wat jy as ongeskik / konfrontasie sien). Ek het gese dat ek vir jou ander akkommodasie kan kry en jou geld terug gee maar jy het die nie aanvaar nie. Ek waardeer opreg jou terugvoering en ek hoop jy vat die tyd om ook deur ons ander reviews te gaan. Jou negatiewe review was ons eerste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stanley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 1, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YjNhNzZhLTYzNWEtNGE3ZC04ZjJmLThiMTUzMWZlYWJmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 1 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.679561589599 27.10698091898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang