Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooivallei Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 1, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mooivallei Villa is in Mooivallei Park, Potchefstroom geleë. Gaste kan tussen 4 eenhede kies.

Hierdie Villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea het 'n pooltafel, Openview HD-TV en WiFi. Die eenheid het ook 'n groot tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Die Penthouse is op die eerste verdieping, dit het 'n stoepie en 2 enkelbeddens. Daar is 'n ruim kombuis met 'n sitarea, 'n yskassie, stoof en wasbak. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die Gym het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die Wimpy het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Hierdie twee eendede se kombuisies is elk met 'n ketel, broodrooster, induksieplaat, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus.

Gaste het toegang tot 'n braai- en vermaakarea en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hybre G
5.0
Sport naweek naby universiteit. Vriendelik ontvang deur gasheer en -vrou. Eenheid baie netjies toegerus. Beslis waarde vir geld. Sal beslis weer van M...
Sien meer
Mei 2024
Susan K
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer daar bly. Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.
Feb 2024
Marlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker verblyf. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en ons eenheid was lekker ruim. Baie dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid...
Sien meer
Okt 2023
Christiaan M
5.0
Baie lekker. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel.
Jun 2023
Daleen B
5.0
Baie vriendelike en gasvrye mense! Baie dankie vir die gasvrye en vriendelike verblyf! Sal voorwaar dit vir enige iemand aanbeveel! Het sommer tuis ge...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stanley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kolgansstraat 1, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Mooivallei Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 1, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YjNhNzZhLTYzNWEtNGE3ZC04ZjJmLThiMTUzMWZlYWJmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 1 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.679561589599 27.10698091898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang