Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooizicht

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 76, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Mooizicht is in die idilliese kusdorpie Franskraal geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. 'n Ekstra sitarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi verseker word voorsien.

Die leefarea lei na 'n stoep wat met 'n uitsig oor die see en op die berge in die agtergrond spog. Gaste kan buite op die stoep eet, of bloot sit en die son geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Cilliersstraat 76, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooizicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 76, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1ce3c55f28c8439d00677fe36164f877384495d86e66f7221425e8d4415a0f095c1752dcd9cd734553950aeb08b1af69eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 76 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.6077623 19.3942612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang