Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moolmanshoek Private Game Reserve

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Christian H
1 nag
5.0
Des 2024

Baie mooi en uitstekende diens. Baie lekker gebly, ek het op 'n game drive gegaan en dit was baie interessant. Vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Good day, thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback, and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

René C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige omgewing. Luukse akkommodasie. Pragtigste omgewing! Alles voel luuks! Heerlik geëet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Hi Elizra, Dit klink asof julle 'n wonderlike tyd gehad het! Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle die kos, die pragtige omgewing en die gasvryheid geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien! Moolmanshoek Private Game Reserve.

Sam J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Onvergeetlik. Die wildsrit, inligting, gasvryheid, kliente diens en kos was voortreflik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat jy die wildsrit, inligting, gasvryheid, kliëntediens en kos geniet het. Ons span sal met graagte voortgaan om so 'n uitstekende ervaring te verseker. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom!

Kevin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Great environment to relax. Dinners are a bit over-priced. Rooms are hot in summer. Moolmanshoek is a great place to relax and to recharge one's batteries. My wife and I went on some nice walks and the drive along the Panoramic Route was great fun, and we saw a lot of game. The rooms would definitely benefit from having ceiling fans installed, as they were very hot, which made getting a good night's sleep a bit of a problem. Although the food was excellent, we felt it was somewhat over-priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Thank you for sharing your feedback with us. We're so glad to hear that you and your wife enjoyed the relaxing atmosphere at Moolmanshoek, the scenic walks, and the fun drive along the Panoramic Route, along with the game sightings. We truly appreciate your suggestion regarding ceiling fans in the rooms. We'll certainly take that into consideration to ensure future guests have an even more comfortable stay. We're also grateful for your comments about the food, and we'll review our pricing to ensure we're offering the best value for our guests. We hope to welcome you both back soon for another enjoyable visit!

Elizra K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese kos, beeldskoon omgewing, gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam. Dekor baie mooi, plaas rustige atmosfeer, chef uiters bekwaam. Personeel ongelooflik goed opgelei. Fantastiese rusplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Baie dankie vir die pragtige woorde! Ons is so bly om te hoor dat jy die dekor, die rustige atmosfeer, die vaardigheid van ons sjef, en die opleiding van ons personeel waardeer het. Dit is wonderlik om te weet dat ons gerusstellende omgewing en diens bygedra het tot jou fantastiese ervaring. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Annamie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Baie gerieflik. Uitsig onverbeterlik. Ongelooflike mooi bestemming. Elkeen het uit hul pad gegaan om 'n uitstekende verblyf en tyd te verseker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar! Dit is ongelooflik om te hoor dat ons span alles gedoen het om jou verblyf en tyd so aangenaam as moontlik te maak. Ons stel dit opreg waarde om sulke positiewe terugvoer te ontvang en sal aanhou om ons beste diens te lewer. Ons hoop om jou weer gou te verwelkom op ons pragtige bestemming!

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Onbeskryflik! Wat 'n heerlike, bederf, rustige, romantiese naweek, moontlik gemaak deur die omgee van bestuur en personeel van Moolmanshoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Beste Karen Vreeslik baie dankie dat jy die tyd geneem het om wel julle naweek by Moolmanshoek te kon beskryf en met ander kliente te deel. Ons is opgewonde om te hoor dat dit vir julle so spesiale ervaring was. Ons sien uit na 'n volgende kuier van julle!! Baie groete Die Moolmanshoek span

Vida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Baie rustig en mooi. Dit is 'n pragtige en rustige omgewing. Die kos was ongelooflik lekker. Hulle het baie moeite gedoen met ons dieet voorkeure.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat jy die pragtige en rustige omgewing geniet het, en dat die kos aan jou verwagtinge voldoen het. Ons span doen alles moontlik om aan alle dieetvoorkeure te voldoen, en dit is wonderlik om te weet dat ons daartoe gesorg het. Ons hoop om jou weer te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike ervaring!

Lizelle L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Pragtig. Dit was 'n unieke ervaring en 'n wonderlike verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mafie
Moolmanshoek Private Game Reserve
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly dat ons jou 'n unieke ervaring kon bied en dat dit 'n wonderlike verrassing was. Dit is altyd ons doel om iets spesiaals te skep, en ons is bly om te hoor dat jy dit geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mafie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 095
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Private Game Reserve, R70 tussen Ficksburg en Rosendal, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16db169e284fe91211bd91a7b083b89a5d504abe25ba7548fb053631b7b69b58178375f83de5c848ecbcb98ad64b22822b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 095 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Moolmanshoek Private Game Reserve R70 between Ficksburg and Rosendal 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.632205331912 27.999818623066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang