Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moolmanshoek Private Game Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mafie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Moolmanshoek Private Game Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
René C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Pragtige omgewing. Luukse akkommodasie.

Pragtigste omgewing! Alles voel luuks! Heerlik geëet!

Moolmanshoek Private Game Reserve se terugvoer

Hi Elizra,

Dit klink asof julle 'n wonderlike tyd gehad het! Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle die kos, die pragtige omgewing en die gasvryheid geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Moolmanshoek Private Game Reserve.

Moolmanshoek Private Game Reserve
Elizra K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizra K

Fantastiese kos, beeldskoon omgewing, gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Dekor baie mooi, plaas rustige atmosfeer, chef uiters bekwaam. Personeel ongelooflik goed opgelei. Fantastiese rusplek!

Annamie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie L

Baie gerieflik. Uitsig onverbeterlik.

Ongelooflike mooi bestemming. Elkeen het uit hul pad gegaan om 'n uitstekende verblyf en tyd te verseker.

Karen D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Onbeskryflik!

Wat 'n heerlike, bederf, rustige, romantiese naweek, moontlik gemaak deur die omgee van bestuur en personeel van Moolmanshoek!

Moolmanshoek Private Game Reserve se terugvoer

Beste Karen

Vreeslik baie dankie dat jy die tyd geneem het om wel julle naweek by Moolmanshoek te kon beskryf en met ander kliente te deel. Ons is opgewonde om te hoor dat dit vir julle so spesiale ervaring was. Ons sien uit na 'n volgende kuier van julle!!

Baie groete
Die Moolmanshoek span

Moolmanshoek Private Game Reserve
Danie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Baie rustig en mooi.

Dit is 'n pragtige en rustige omgewing. Die kos was ongelooflik lekker. Hulle het baie moeite gedoen met ons dieet voorkeure.

Lizelle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L

Pragtig.

Dit was 'n unieke ervaring en 'n wonderlike verrassing.

Vanaf R2 965
R2 965 R2 224
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 965
R2 965 R2 224
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Private Game Reserve, R70 tussen Ficksburg en Rosendal, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f8237df03382163f2f2eb68c4e5fa7bc5c5e2cfb98a5ae24423321cf745b823d576d6688295bd210e2e33eb41a9c1989243?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 965 nouVanaf R2 224 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Moolmanshoek Private Game Reserve R70 between Ficksburg and Rosendal 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.632205331912 27.999818623066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang