Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Linda E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Relaxing! I would definitely go there again. My stay was lovely. The old house is beautiful. The gardens are absolutely stunning! Lizette was lovely, explained the alarm system etc. She even waited for me to come back after my business was completed, so that she could explain the alarm system - I had arrived later than expected and had to rush out for my appointment. I would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely, comfy accommodation and welcoming host. It was ideal - just what we wanted and what had been advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Ryk geskiedenis en vir die wat nie omgee vir oudhede nie. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gay B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lovely. It was very comfortable. Lizette welcomed us and was very helpful. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Good location, friendly hostess, beautiful old house. Engaging and friendly hostess, beautiful old house, room and facilities very good. Please check before your stay that the hot water system is functional, as two of us in the house had tepid showers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Td E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Was 'n voorreg om oor te kom slaap in 'n nasionale monument. Baie lekker gebly. Tannie is dierbaar. Die antieke ou huis met sy houtvloere en pragtige antieke showpieces in die ou vertrekke. Love it.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het 2 nagte oorgebly. Ons gasvrou en haar kat was baie vriendelik. Die huis en tuin was prentjiemooi. Ons het dit geniet om van die eiendom te leer. Die kamer was netjies en gemaklik. Die verblyf het alles wat ons nodig gehad het. Die verblyf is slegs 'n paar 100m weg van 2 restaurante, so etes was nie ver weg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Genotvol en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was 'n uitnemende gasvrou gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxné F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerief en geskiedenis! Hierdie huis is pragtig! Oudhede en nostalgie. Mooi en ingerigte kamers. 'n Mens voel teruggevoer na 'n vorige era wanneer 'n mens hier slaap. Ons gasvrou het ons ook vriendelik ontvang en baie mooi gehelp. Ek sal enige tyd weer hier kom bly as ons volgende keer na Swellendam reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

N moet, veral as jy hou van historiese argitektuur en antieke meubels. Gemaklike en goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 217, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMTU0ZWUyLTJiYzEtNGI0Mi04OWFjLTYxZTQ3MzJmOGI5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 217 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.034408 20.428174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang