Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moon River House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Sal definitief weer kom. Netjies en gerieflik, pragtige uitsig. Die "kaggeltjie" was 'n groot pluspunt in ons koue naweek. Aanbeveling: reel net asb. met kliente, indien daar kragprobleme is, om nodige gasstoof en kerse saam te bring om ongerief te vermy, of dit moet voorsien word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die naweek se kuier het soos 'n lekker lang vakansie gevoel. Ons het verskriklik lekker gebly by Moon River House. Die ligging is vreeslik mooi, reg op die rivier, so jy kan rustig sit en kyk hoe mense verby swem terwyl jy 'n vleisie braai. Roeibote word voorsien sodat jy self kan deelneem aan die pret. Die huis is baie netjies binne en buite, en daar is alles wat jy nodig het. Pragtige badkamers en die sagste beddens. Ons sal beslis weer hier wil kom kuier. Baie dankie, asook Renate wat heeltyd in kontak was om seker te maak ons het alles wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ken Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneweg 576, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96f28ae414b633d5010d36e04694d88717d00cbfb35137da8539bad16fdf45757efacbb173bb87c84546059c2cc9c3b318c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 576 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3401458 18.832474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang