Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sandra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hier word jy deel van natuur, vergeet van alle lawaai, word weer mens! Onbeskryflike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana Maria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar gaan kuier! Ons het heerlik gekuier so in die bos! Dis weg van die gewoel en gee mens kans om te ontspan. Die ongerepte natuur is goed vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Dankie vir die goeie resensie, Adriana! Ons het dit geniet om jou en jou man te ontmoet en te huisves.

Jason A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A beautiful forest getaway. The cabins available at Moon Shine on Whiskey Creek go above and beyond the standard forest cabin, with all the amenities you will need. The units are quiet, well-equipped, and situated in the stunning forested hills of Plettenberg Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Our stay was very relaxing. 3-night stay was very comfortable. Bird watching was good. The hike down to Whiskey Creek and the waterfall was amazing and totally worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lucy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

New owners on site. Well constructed cottages, lovely view through forest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dot S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absoluut pragtige plekkie. Hier het ons heeltemal ontspan, al het dit gereën. Weg van al die gejaag en kon mens net die natuur inneem en geniet. Die eienaars was altyd beskikbaar en bereid om te help. Sal dit vir seker aanbeveel en sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlike ervaring in die woud. Rustige en gerieflike verblyf in die woud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Perfect hideaway. Had to go for a course at The Crags and found this hidden gem. This is a perfect hideaway from city life with a nature walk and waterfall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katie
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Thank you for your kind words, Petrus. So pleased you enjoyed your stay with us.

Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing! We had an amazing stay, I really cannot put other words to describe. Fly me to the moon cabin is a must! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Very pleasant. Only one night but very nice and only grumble is the bath towels are too small and very hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Katie
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Hi David Thank you for your review! We enjoyed hosting you and your wife. We will review the towel situation.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91256d353b0e6a46cedc4d97e0534a33da35c7ab22f3cdfe8f82979eab24eac95f24eea3acda5c5b7c82e285bc198e01482b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Farm 293 Plettenberg Bay 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967667666931 23.443115949558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang