Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Katie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sandra W - Apr 2024
Algehele gradering
Hier word jy deel van natuur, vergeet van alle lawaai, word weer mens!
Adriana Maria B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar gaan kuier!
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Adriana! Ons het dit geniet om jou en jou man te ontmoet en te huisves.
Jason A - Okt 2023
Algehele gradering
A beautiful forest getaway.
Alan H - Mei 2024
Algehele gradering
Our stay was very relaxing.
Lucy H - Apr 2024
Algehele gradering
New owners on site.
Dot S - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut pragtige plekkie.
Johan M - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring in die woud.
Petrus D - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect hideaway.
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer
Thank you for your kind words, Petrus.
So pleased you enjoyed your stay with us.
Michelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing!
David W - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer
Hi David
Thank you for your review! We enjoyed hosting you and your wife. We will review the towel situation.
Bertus U - Des 2022
Algehele gradering
Awesome, simply awesome.
Janina D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig tussen die boomtoppe.
Lees meerCarissa B - Apr 2022
Algehele gradering
'n Besonderse kuier in 'n besonderse plek.
Ewald B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Albert D - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful, great view, private.
Jacques R - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome, will most definitely go back.
Andrè O - Mrt 2022
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Rudy K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier in die natuur.
Angie V - Okt 2021
Algehele gradering
A magical surprise.
Hanco F - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend
Tracy V - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful accommodation, so creative and welcoming, and the setting was amazing.
Samuel N - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtig en die moeite werd.
Zandre B - Jun 2021
Algehele gradering
Alles net reg!
Lp W - Jun 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Deidre K - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde. Bly dat jy dit geniet het.
Christa B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf in die woud naby Keurboomstrand.
Carol L - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing and quiet.
Shirley M - Mrt 2021
Algehele gradering
Magical.
Christa S - Des 2020
Algehele gradering
Fireflies, tranquility and excellence.
Lees meerMoonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer
Thank you for the fantastic review! What a high note to end the year on.
Regards
Sue and Albert
Zelda G - Sep 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek.
Bertha R - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om in die bos te bly met net bome om ons!
Lees meerMargaret B - Mei 2019
Algehele gradering
Moon Shine provides a different, but exciting, experience.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Moon Shine bied 'n verskillende, maar opwindende ervaring.
Ons het ons verblyf by Moon Shine geniet. Ons is met warmte en vriendelikheid behandel. Al is die aande baie koud, word hout voorsien en dit was wonderlik om 'n lekker warm vuur in die hut te hê. Die enigste ding wat ons graag as 'n verbetering wil aanbeveel om waarde vir geld te kry, is om te verseker dat die handdoeke by aankoms vars gehou word. Oorweeg miskien 'n groter en dikker tipe handdoek. Daarbenewens voldoen die gehalte van die toiletpapier nie aan die standaard nie. Oor die algemeen is dit egter 'n goeie ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deon R - Mei 2019
Algehele gradering
Stilte sonder selfoon.
Pieter M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig in pristine omgewing.
Douwene D - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik, privaat, eko-vriendelik, naby Plettenbergbaai.
Arrie M - Sep 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Illse N - Apr 2018
Algehele gradering
Gesellig en pragtig.
Enid R - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige, privaat verblyf in ongerepte woudomgewing.
Lizette P - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld in 'n stukkie paradys.
Lessinda T - Des 2017
Algehele gradering
Salig, beeldskoon, en absoluut die moeite werd!
William W - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Maryke J - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly in Moon Shine en sal definitief hulle aanbeveel.
Hugo S - Mrt 2017
Algehele gradering
Word deel van die natuur.
Alan F - Mei 2017
Algehele gradering
Absolutely magical place to stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Absoluut betowerende plek om te bly.
Ons het in die wittebroodsuite gebly (vir ons huweliksherdenking) en dit was ongelooflik. Die eenheid is netjies, skoon en baie gerieflik. Die uitsigte oor die bome in die vallei is asemrowend. Ons het aanvanklik ons bedenkinge oor die buite-stort gehad, maar dis heeltemal omring deur digte woud, en ons het vinnig gewoond geraak daaraan. Dis naby die N2, maar ons hetnog steeds asof ons die enigste mense op aarde is. Die bed is effens gelig en dis heerlik rustig om daar te lê en lees of die uitsigte te geniet. Ons sal definitief weer hier 'n draai maak!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thea E - Apr 2017
Algehele gradering
Beste van beide wêrelde, woud en see.
Ian G - Des 2016
Algehele gradering
Beautiful place, great bird and butterfly life.
Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer
Thank you so much for the fantastic review. It means the world to us.
Kind regards,
Sue
Nadine C - Nov 2016
Algehele gradering
Absoluut heerlik en so rustig.
Elza O - Okt 2016
Algehele gradering
Stunning location and attention to detail.
Ruan R - Jul 2016
Algehele gradering
Nostalgies.
Wikus D - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig en baie lekker.
Christi B - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Unieke ervaring.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang