Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sandra W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W

Hier word jy deel van natuur, vergeet van alle lawaai, word weer mens!

Onbeskryflike ervaring!

Adriana Maria B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana Maria B

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar gaan kuier!

Ons het heerlik gekuier so in die bos! Dis weg van die gewoel en gee mens kans om te ontspan. Die ongerepte natuur is goed vir die siel!

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Adriana! Ons het dit geniet om jou en jou man te ontmoet en te huisves.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Jason A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason A

A beautiful forest getaway.

The cabins available at Moon Shine on Whiskey Creek go above and beyond the standard forest cabin, with all the amenities you will need. The units are quiet, well-equipped, and situated in the stunning forested hills of Plettenberg Bay.

Alan H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alan H

Our stay was very relaxing.

3-night stay was very comfortable. Bird watching was good. The hike down to Whiskey Creek and the waterfall was amazing and totally worth it.

Lucy H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy H

New owners on site.

Well constructed cottages, lovely view through forest.

Dot S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S

Absoluut pragtige plekkie.

Hier het ons heeltemal ontspan, al het dit gereën. Weg van al die gejaag en kon mens net die natuur inneem en geniet. Die eienaars was altyd beskikbaar en bereid om te help. Sal dit vir seker aanbeveel en sal weer soontoe gaan.

Johan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wonderlike ervaring in die woud.

Rustige en gerieflike verblyf in die woud.

Petrus D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Perfect hideaway.

Had to go for a course at The Crags and found this hidden gem. This is a perfect hideaway from city life with a nature walk and waterfall.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, Petrus.
So pleased you enjoyed your stay with us.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Michelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Amazing!

We had an amazing stay, I really cannot put other words to describe. Fly me to the moon cabin is a must! Thank you.

David W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David W

Very pleasant.

Only one night but very nice and only grumble is the bath towels are too small and very hard.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer

Hi David
Thank you for your review! We enjoyed hosting you and your wife. We will review the towel situation.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Bertus U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus U

Awesome, simply awesome.

Living in nature. Clean, fresh, no people. The location felt like living in the woods. Peace and quiet. Owners paid attention to detail.

Janina D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina D

Rustig tussen die boomtoppe.

Ons het 4 nagte in die Fly me to the moon-huisie oorgebly. Dit was regtig besonders. Mens kan ure lank na in die verte in staar van die balkon of van die bed af. Dit voel of jy myle uit die stad is maar jy is eintlik so naby aan alles. Die stofie het gesorg vir heerlike warm aande in die vroeg winter. Die huisie self is toegerus met alles wat mens nodig het en heeltemal ruim genoeg vir 2, daar is eintlik verbasend baie pakplek beskikbaar. Ons het ook na die swemgat toe gestap. Die waterval het nie geloop nie, maar ons het steeds die stappie baie geniet.

Carissa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa B

'n Besonderse kuier in 'n besonderse plek.

Wat 'n besonderse plek en mense. Daar is alles wat mens nodig het sonder die geraas van die stad. Sal dit vir seker aanbeveel as jy absolute stilte en rus benodig.

Ewald B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald B

Fantastic.

Lovely forest cottage close to N2 highway in nature.

Albert D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Peaceful, great view, private.

Absolutely beautiful. Private and secure. Great cottage. Pleasant atmosphere.

Jacques R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Awesome, will most definitely go back.

Host/owners friendly and ready to assist. Explains everything on arrival. It's just an awesome place and experience.

Andrè O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrè O

Kos vir die siel.

Uiters skoon en goed toegeruste akkommodasie. Eienaars is baie gasvry. Beslis die moeite werd om 'n paar dae oor te bly.

Rudy K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy K

Baie lekker kuier in die natuur.

Baie lekker plekkie om te bly en geniet die pragtige natuurskoon.

Angie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

A magical surprise.

Absolutely unforgettable stay - will definitely be back and cannot wait. Comfortable and beautiful accommodation in the most incredible natural forest.

Hanco F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco F

Baie rustig en ontspannend

Ons was baie vriendelik verwelkom en het ’n vreeslike goeie tyd geniet. Ons was nie gesteur nie en beveel hulle aan.

Tracy V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Beautiful accommodation, so creative and welcoming, and the setting was amazing.

Perfect getaway for a winter's weekend. Loved the walk to the waterfall and pool too.

Samuel N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel N

Rustig, pragtig en die moeite werd.

Ek is baie tevrede. Ek en my vriendin het dit uiters geniet en as ons weer verbyry, sal ons 'n stop maak. Die uitsig is een van die mooistes wat ek al beleef het. Alles het gewerk.

Zandre B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre B

Alles net reg!

Lieflike houthuise met genoegsame privaatheid. Die geriewe is skoon en mooi onderhou. Alles wat ons nodig gekry het was byderhand. Praktiese uitleg met geen foutiewe toestelle nie. Die kaggel sorg vir 'n knus atmosfeer, boonop is die houthuis binne minute heerlik warm!

Lp W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lp W

Baie geniet.

Pragtige huisie waar ons gebly het. Detail ongelooflik mooi.

Deidre K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre K

Ongelooflik

As jy van die bos hou en wil wegkom van die TV en die stad, is hierdie die plek vir jou. Jy word weer mens. Absoluut ongelooflik. Woorde beskryf dit moeilik.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde. Bly dat jy dit geniet het.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Christa B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Pragtige verblyf in die woud naby Keurboomstrand.

Skoon, netjies en goed toegerus. In die woud, tussen die bome, absolute sielerus! Naby aan alles wat Plett bied.

Carol L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Amazing and quiet.

This little oasis is more than you expect. Beautiful and quiet. The perfect place to recharge and get some rest. Fly me to the moon cabin has so many little unexpected surprises, you will love it. A must do or you lose out.

Shirley M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley M

Magical.

We had a magnificent 2 nights in this magical place. Beautifully built and maintained! We’ll definitely go again!

Christa S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Fireflies, tranquility and excellence.

We just loved everything about this place. The location is just so beatuiful and tranquil, the hosts are super helpful and friendly and the accommodation has everything you need to enjoy your stay. The cabin has been carefully furnished and you can see a lot of extra thinking and love went into the design and furnishing. Every little detail was thought of. The only problem we had is that 2 nights was not long enough. We will go back sometime.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer

Thank you for the fantastic review! What a high note to end the year on.
Regards
Sue and Albert

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Zelda G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

'n Wonderlike wegbreek.

Pragtige omgewing, vriendelike gasheer, pynlik netjies en ten volle toegerus. Veilige staproetes en naby toeriste-aantreklikhede.

Bertha R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha R

Dit was heerlik om in die bos te bly met net bome om ons!

Ons het een aand by Moonshine on Whiskey oorgebly en dit was hopeloos te min! Ons het op aanbeveling vroeg gaan eet by Enrico's in Keurboomstrand en kon die son vanaf die dek sien ondergaan. 'n Ongelooflike uitsig! Dit was heerlik om so in 'n houthuis in die bos te bly met net bome rondom ons. Die eenheid was silwerskoon en daar het 'n boks vol hout by die voordeur gewag toe ons na ete by die huis kom. Die staproete is pragtig, maar ons kon vanweë tyd, net die helfte doen.

Margaret B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret B

Moon Shine provides a different, but exciting, experience.

We enjoyed our stay at Moon Shine. We have been treated with warmth and friendliness. Even though the evenings were very cold, wood is provided and it was awesome to have a nice, warm fire inside the cabin. The only thing we would like to recommend as an improvement in order to get value for money, is to ensure that the towels are kept fresh upon arrival - perhaps consider a bigger and thicker type towel. In addition, the quality of the toilet paper does not meet the standard. However, overall, on average, a great experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Moon Shine bied 'n verskillende, maar opwindende ervaring.

Ons het ons verblyf by Moon Shine geniet. Ons is met warmte en vriendelikheid behandel. Al is die aande baie koud, word hout voorsien en dit was wonderlik om 'n lekker warm vuur in die hut te hê. Die enigste ding wat ons graag as 'n verbetering wil aanbeveel om waarde vir geld te kry, is om te verseker dat die handdoeke by aankoms vars gehou word. Oorweeg miskien 'n groter en dikker tipe handdoek. Daarbenewens voldoen die gehalte van die toiletpapier nie aan die standaard nie. Oor die algemeen is dit egter 'n goeie ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deon R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon R

Stilte sonder selfoon.

Moon Shine is 'n wonderlike wegbreekplek vir twee sonder selfoonsein in die natuur.

Pieter M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Rustig in pristine omgewing.

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Het seker gemaak dat 'n belangrike item wat ons agtergelaat het weer by ons terugbesorg is.

Douwene D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwene D

Wonderlik, privaat, eko-vriendelik, naby Plettenbergbaai.

Ons het so lekker gebly in ons huisie, prag uitsigte en als het net soveel detail aan aandag gegee deur die eienaars.

Arrie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie M

Stukkie hemel op aarde.

Sentraal geleë, rustig in die natuur. Vuurherd in Firefly is 'n pluspunt. Wandelpad in natuurlike woud, volop voëllewe. Knysna loeries, suikerbekkies, lawaaimaker janfrederik en baie meer. Sonopkoms met Tsitsikammaberge in die verte. 'n Moet op jou "bucket list".

Illse N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse N

Gesellig en pragtig.

Baie sentraal, pragtig in die natuur en mooi geriewe.

Enid R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid R

Pragtige, privaat verblyf in ongerepte woudomgewing.

Dit is my tweede verblyfsessie hier. Pragtige omgewing, met stap-, en fotografiegeleenthede. Baie naby aan Keurbooms.

Lizette P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P

Waarde vir geld in 'n stukkie paradys.

Ons het in die Bushpig gebly. Baie goed toegerus en die ligging is puik. Goeie en vriendelike diens van Albert en Sue. Kan vir enige persoon aanbeveel.

Lessinda T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lessinda T

Salig, beeldskoon, en absoluut die moeite werd!

Dit was wonderlik! En ideaal as jy bietjie rustigheid en natuurskoon wil ervaar.

William W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Fantasties.

Huisie was iets besonders.(Fly me to the moon). Baie romanties en privaat vir 2. Als was mooi skoon en netjies.

Maryke J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke J

Ons het vreeslik lekker gebly in Moon Shine en sal definitief hulle aanbeveel.

Die hutte is baie mooi ingerig, asemrowende uitsig oor die bos, stil en rustig. Moonshine and Whiskey creek sien ons definitief weer.

Hugo S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Word deel van die natuur.

Ons het in die "honeymoon" eenheid gebly. Die eenheid is ontwerp om jou deel van die natuur en omgewing te laat voel - absoluut privaat en uniek. Veral opvallend was die samevloei van unieke ingeneursvernuf om die eenheid tussen die bome te bou - en die interior (baie gebruik van "re-cycled" materiale wat absoluut fantasties is).

Alan F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F

Absolutely magical place to stay.

We stayed in the honeymoon suite (on our two year anniversary) and it was sublime. The unit was neat, clean, and very comfortable. The view over the trees into the valley was amazing. The outdoor shower was a touch disconcerting at first, but completely surrounded by dense forest, we got used to it very quickly. You're close to the N2, but still feel like you're the only people in the world. Lying on the raised bed, reading and enjoying the view was wonderfully restful. We will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Absoluut betowerende plek om te bly.

Ons het in die wittebroodsuite gebly (vir ons huweliksherdenking) en dit was ongelooflik. Die eenheid is netjies, skoon en baie gerieflik. Die uitsigte oor die bome in die vallei is asemrowend. Ons het aanvanklik ons bedenkinge oor die buite-stort gehad, maar dis heeltemal omring deur digte woud, en ons het vinnig gewoond geraak daaraan. Dis naby die N2, maar ons hetnog steeds asof ons die enigste mense op aarde is. Die bed is effens gelig en dis heerlik rustig om daar te lê en lees of die uitsigte te geniet. Ons sal definitief weer hier 'n draai maak!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thea E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea E

Beste van beide wêrelde, woud en see.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Tussen die bome met seesand op ons voete. Was regtig 'n uitstekende plek vir herlaai. Super netjies en skoon. Sal vir seker teruggaan soontoe ... more as ek sou kon!

Ian G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G

Beautiful place, great bird and butterfly life.

Four of us stayed here for a week and it was a very pleasant experience. The cabin was lovely with stunning views and we saw some beautiful butterflies. The bird life was also good. The pool area is great and the hike was enjoyable.

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage se terugvoer

Thank you so much for the fantastic review. It means the world to us.
Kind regards,
Sue

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage
Nadine C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

Absoluut heerlik en so rustig.

Regtig so rustig met die natuur om jou. Geriewe is skoon en netjies. Diens so vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis teruggaan en beveel dit vir almal aan.

Elza O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza O

Stunning location and attention to detail.

Uitstekende ligging, naby Plettenbergbaai. Tog kry jy die gevoel dat jy wegbreek bos toe. Hutte is pragtig en uitstekende aandag aan detail. Netjies en veilig.

Ruan R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R

Nostalgies.

Fly me to the moon huis toe! Ongelooflik mooi en so baie detail. Beslis weer binnekort!

Wikus D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus D

Pragtig en baie lekker.

Dit was só lekker om te sien dat mense nog soveel moeite in 'n blyplek kan insit. Dit is 'n pragtige huisie met baie detail. Sal verseker eendag teruggaan.

Christi B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christi B

'n Unieke ervaring.

Die "Fly Me to the Moon Cabin" is werklik iets om te beleef. Die plekkie is perfek geplaas in die woud met die mooiste uitsig oor die vallei. Alles binne is kreatief en uiters netjies. Muskiete het bietjie gepla, so vat maar iets saam daarvoor. Dis die ideale romantiese oornagplekkie.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91256d353b0e6a46cedc4d97e0534a33da35c7ab22f3cdfe8f82979eab24eac95f24eea3acda5c5b7c82e285bc198e01482b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Farm 293 Plettenberg Bay 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967667666931 23.443115949558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang