Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonflower

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorrainestraat 2, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moonflower is 'n knus, selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Port Owen geleë is. Ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Plixi-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die privaat tuin buite die eenheid bied draagbare braaigeriewe asook buitesitplek 'n ideale plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag.

Gaste kry parkeerplek van die straat af en sal naby die Marina en Seiljagklub, strand, hawe, restaurante, brouerye en 'n lieflike putt-putt-area geleë wees, geleë op die waterkant.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Lorrainestraat 2, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorrainestraat 2, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5fb402c1ae08edff9f7539d834b617e68c0192650478c893c85f9561b02d98e57692f89985cc97b3989cc54ae90fc2ff626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 Lorraine Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787007233302 18.155328864977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang