Moonlight Manor
Beskrywing
Die suite is oopplan en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met 'n eerlikheidskroeg en versnaperings, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die privaat ingang lei na die stoep met 'n uitsig op die berge en oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word en word slegs in spesifieke kamers toegelaat. Daar is 'n troeteldierfooi van R150 wat tydens aankoms betaal moet word.
'n Boete sal gehef word vir enige ongemagtigde gaste wat in enige van die kamers oorbly sonder 'n bevestigde bespreking by ontvangs.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is oopplan en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe,'n yskassie met 'n eerlikheidskroeg en versnaperings, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die privaat ingang lei na die stoep met 'n uitsig op die berge en oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word en word slegs in spesifieke kamers toegelaat. Daar is 'n troeteldierfooi van R150 wat tydens aankoms betaal moet word.
'n Boete sal gehef word vir enige ongemagtigde gaste wat in enige van die kamers oorbly sonder 'n bevestigde bespreking by ontvangs.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 2 enkelbeddens en 'n toe en suite-badkamer met 'n stort of bad. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met 'n eerlikheidskroeg en versnaperings, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die privaat ingang lei na die stoep met 'n uitsig op die berge en oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word en word slegs in spesifieke kamers toegelaat. Daar is 'n troeteldierfooi van R150 wat tydens aankoms betaal moet word.
'n Boete sal gehef word vir enige ongemagtigde gaste wat in enige van die kamers oorbly sonder 'n bevestigde bespreking by ontvangs.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is semi-oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met 'n eerlikheidskroeg en versnaperings, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die privaat ingang lei na die stoep met 'n uitsig op die berge en oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word en word slegs in spesifieke kamers toegelaat. Daar is 'n troeteldierfooi van R150 wat tydens aankoms betaal moet word.
'n Boete sal gehef word vir enige ongemagtigde gaste wat in enige van die kamers oorbly sonder 'n bevestigde bespreking by ontvangs.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Selfsorg Gesinsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met 'n eerlikheidskroeg en versnaperings toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die privaat ingang lei na die stoep met 'n uitsig op die berge en oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word en word slegs in spesifieke kamers toegelaat. Daar is 'n troeteldierfooi van R150 wat tydens aankoms betaal moet word.
'n Boete sal gehef word vir enige ongemagtigde gaste wat in enige van die kamers oorbly sonder 'n bevestigde bespreking by ontvangs.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brinkmanstraat 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang