Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonlight Meadows

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vanessa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekkerste lekker. Dit was vir ons baie lekker. Die eienaar was telefonies altyd beskikbaar en Simon, die opsigter, was baie bedagsaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker kuier area en kaggel vir die koue aande, met 'n pragtige uitsig. Baie lekker gebly met 'n pragtige uitsig oor die damme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lots of space, warm beds and absolute feast for flyfishing! Truly a blissful few days, absolute quiet area and perfectly clear water for trout fishing in the dams. The house was perfect with beautiful views and everything available. Staff and owner were pleasant and very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang X
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Peaceful, tranquil. We had a wonderful stay. The place is tranquil and quiet, just what we needed as a family to mourn our loved one. We connected away from the hustle and bustle of Joburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sal weer die plekkie besoek. Het die plekkie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska R
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Uitstekend en beslis die moeite werd! Ons was 9 mense en 2 tieners wat die naweek by Moonlight Meadows gekuier het en kan regtig die plek aanbeveel. Die fasiliteite was skoon, netjies en die huis is goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Die huis en kothuise is almal netjies en daar is meer as genoeg warm water en komberse. Dit was die wegbreek wat ons almal nodig gehad het en ons sal beslis hierdie plekkie weer besoek. Fantastiese diens, goeie prys en 100% die moeite werd!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell Y
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Very pleasant and relaxing. We really enjoyed our stay at Moonlight Meadows. It was really relaxing with great views of farmlands and valleys stretching out to the horizon. To get into Dullstroom is a drive, so don't expect to be within walking distance. There is a great big fireplace that kept us warm during the cold winter evenings. The only negative was the WiFi, which had really low speeds - streaming was not possible, or even a Teams call.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gavin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Perfect venue for a power breakaway from the city. At Moonlight Meadows we had a wonderful time in a clean, well-equipped lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Verblyf was gerieflik, ruim, skoon en netjies en die visvang in die 3 damme is uitstekend. Ons was 'n goot groep familie en vriende wat die naweek baie geniet het. Die huis is baie ruim, skoon en netjies en dis geskik om heerlik te braai en saam te kuier met vriende en te ontspan. Die visvang was ook uitstekend en ons het omtrent almal 'n vis gevang. Dit was regtig 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Netjies met heining vir honde. Mooi uitsig van stoep wat beskerm is teen wind met 'n groot kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R7 550
R 7 550 R 5 285
per nag, vir 14 mense
Vanaf R7 550
R 7 550 R 5 285
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tontledoosweg, Plaas 125, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41874367c8c94c1e64333f6ba6d4ba399017b96ca9fd8046b3ca4fe52867683b12630e37d096c1cb34fae4b7a4188684afa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 550 nouVanaf R5 285 per nag, vir 14 mense 18 5 1 5 Tontledoos Road Farm 125 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.414076590761 30.056559322525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang