Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Inklok- en uitkloktye geld; stel ons asseblief in kennis indien u verwag om laat te arriveer. Laat aankome kan vooraf gereël word.

Die kaarthouer moet beide die kredietkaart wat vir bespreking gebruik is en 'n geldige ID/paspoort by inklok toon.

Ontvangsure is 07:00 - 20:00 (07:00 - 19:00 in die winter) en kan vroeër op Sondae sluit.

Wees asseblief bedagsaam teenoor medegaste en beperk geraas tot 'n minimum.

Troeteldiere is welkom met vooraf reëling, slegs in geselekteerde kamers.

Huishouding is ingesluit in die tarief.

Rook word nie in kamers toegelaat nie; aangewese areas is buite beskikbaar.

Kinders moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R12 750
20% AF
R 12 750 R 10 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R12 750
20% AF
R 12 750 R 10 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R12 750
20% AF
R 12 750 R 10 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Da Gama Road, Cape St. Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36b831ccc22bc771d1480c193a0a25cbb6e37a2e49eea2d17c360893fb9da69853e9ab48ff7ea18091fa732a51cf4d6f805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 750 nouVanaf R10 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Da Gama Road Cape St. Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198860931512 24.835005085054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang