Moonriver
Beskrywing
Die ateljeewoonstel is op die eerste verdieping geleë en bied 'n wonderlike uitsig van die rivier en die moerasland. Die woonstel is smaakvol versier met die kunstenaar se oorspronklike skilderye. Toegang tot die woonstel is maklik, via 'n wye stel trappe vanaf die nabye parkeerarea en 'n groot stoep met 'n buite-braai-area en 'n tafel. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander 1 met 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n stoofplaat. Die woonstel is ingerig met 'n slaapbank, WiFi en 'n Smart TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is kajakke vir gaste om te gebruik. Die rivier is veilig om in te swem. Dit is 'n goeie ligging vir motorfietsryers en die parkeerplek is veilig. Ons het 'n area waar karre en motorfietse gewas word. Ons bied 'n wasgoeddiens.
Inkloktyd in 14:00, tensy anders gereël.
Uitkloktyd is 10:00.
Die tuinwoonstel is troeteldiervriendelik. Bespreek dit asb. vooraf met die eienaars.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tuinwoonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n en suite-stort en toilet en die ander 1 met toegang tot 'n aparte stort en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof en oond. Die tuinwoonstel het ook 'n groot leefarea en is ingerig met 'n slaapbank waarop 1 volwassene of 2 kinders kan slaap. Daar is WiFi en 'n Smart TV met sekere DStv-kanale beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n buite-braai-area op die rivieroewer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is kajakke vir gaste om te gebruik. Die rivier is veilig om in te swem. Dit is 'n goeie ligging vir motorfietsryers en die parkeerplek is veilig. Ons het 'n area waar karre en motorfietse gewas word. Ons bied 'n wasgoeddiens.
Inkloktyd in 14:00, tensy anders gereël.
Uitkloktyd is 10:00.
Die tuinwoonstel is troeteldiervriendelik. Bespreek dit asb. vooraf met die eienaars.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R340 Uniondale-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang