Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonshine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Rivier Lagoon-park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Moonshine Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis 'n paar meter vanaf die Kleinrivier-strandmeer se riviermond wat op die Klein River Lagoon Park Estate in Hermanus geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat wil swem, kajak-, motorbootvaart, visvang of die voëllewe langs die water wil sien.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer spog met 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vanwaar gaste 'n rivieruitsig kan bewonder. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kan die kajak gebruik om die strandmeer te verken of die riviermond te bereik. Klein River Lagoon-park is naby Grotto-strand, die Kleinrivier se riviermond en net 6 km vanaf Hermanus Sentraal. Die park het veilige afstandbeheertoegang, 'n opsionele alarmstelsel en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Klein Rivier Lagoon-park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Rivier Lagoon-park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2effb916e52349f853b3dcf49435c4a0ee3bac7583f817ccc634229f97c6352835aed2dc2678759a8a1eac42ba1dce67d9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense 7 Klein River Lagoon Park Prawn Flats 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.414729296366 19.303536364013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang