Moonshine on Whiskey Creek - Bushpig Forest Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moonshine on Whiskey Creek - Bushpig Forest Cabin is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Dié verhewe houthuisie op stelte word deur inheemse woud omring. Die perseel beslaan 14 hektaar ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die oopplan-houthuisie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n uittrekmatras vir 'n kind. Daar is 'n stort in die en suite-badkamer.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n houtkaggel in. Die houthuisie spog met die mooiste uitsigte en 'n groot stoep. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Verder is daar 'n swembad, 'n speelarea vir kinders en 'n 45 minute-staptog na 'n pragtige bergpoel waar gaste piekniek kan hou. Daar is 'n magdom besienswaardighede en aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Katie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang