Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonshine on Whiskey Creek - Tree Frog Forest Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moonshine on Whiskey Creek - Tree Frog Forest Cabin is in die hartjie van die Tuinroete, hoog tussen die bome, maar dit het steeds gelyke toegang vanaf die parkeerplek. Die verblyf beslaan 14 hektaar se ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die cabin beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die solderarea het 3 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n kaggel in. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is 'n sprankelende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet, 'n speelgrond vir die kinders, en 'n 45-minute staptog wat gaste na 'n pragtige bergpoel neem waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is 'n magdom besienswaardighede en alktiwiteite naby, wat Moonshine on Whiskey Creek 'n goeie keuse maak vir 'n selfsorg-wegbreek vir familie of vriende.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f009c07c70acab592068dc0d189eb4d300e08f6636d3a416c69603d2ca91b84fcbd10505a86df41d31743c569d440760b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) Farm 293 Plettenberg Bay 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967793684046 23.443188419639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang